BULLETIN 29 Augustus 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Batebeslagleggingseenheid word internasionaal bygestaan om die gesteelde geld van die Guptas terug te kry# Die voormalige Bok-afrigter Peter de Villiers is vrygespreek van seksuele aanranding# En die skoolskieter in Minneapolis was behep met die idee om kinders dood te maak # Die […]
BULLETIN 29 August 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Asset Forfeiture Unit is being assisted internationally to recover the stolen money of the Guptas# The former Bok coach Peter de Villiers is acquitted of sexual assault # And the Minneapolis school shooter was obsessed with the idea of killing children # […]
BULLETIN 29 Augustus 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Batebeslagleggingseenheid word internasionaal bygestaan om die gesteelde geld van die Guptas terug te kry# Die voormalige Bok-afrigter Peter de Villiers is vrygespreek van seksuele aanranding# En die skoolskieter in Minneapolis was behep met die idee om kinders dood te maak Bly ingeskakel op […]
BULLETIN 29 August 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The Asset Forfeiture Unit is being assisted internationally to recover the stolen money of the Guptas# The former Bok coach Peter de Villiers is acquitted of sexual assault # And the Minneapolis school shooter was obsessed with the idea of killing children […]
BULLETIN 29 Augustus 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # AfriForum kritiseer die MK-party se voorgestelde wetsontwerp om grondregte te hersien# Gauteng kry sy eie taakspan vir die ondersoek van politieke moorde# En krieket: Dane van Niekerk sal nie deel wees van die Protea-vroue se Wêreldbeker-groep nie # AfriForum sê hy is sterk […]
BULLETIN 29 August 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # AfriForum criticises the MK Party’s proposed bill to overhaul land rights# Gauteng will be getting its own political killings task team# And cricket: Dane van Niekerk will not be part of the Proteas Women’s World Cup squad # AfriForum says it strongly […]
BULLETIN 29 Augustus 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # AfriForum kritiseer die MK-party se voorgestelde wetsontwerp om grondregte te hersien# Gauteng kry sy eie taakspan vir die ondersoek van politieke moorde# En krieket: Dane van Niekerk sal nie deel wees van die Protea-vroue se Wêreldbeker-groep nie Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin […]
BULLETIN 29 August 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # AfriForum criticises the MK Party’s proposed bill to overhaul land rights# Gauteng will be getting its own political killings task team # And cricket: Dane van Niekerk will not be part of the Proteas Women’s World Cup squad Stay tuned to […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 29 Augustus 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Hooggeregshof in Pretoria het die dringende aansoek van die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika om die regering se nuwe regulasies vir gelyke indiensneming op te skort, van die hand gewys. Neasa, wat ongeveer sewe-duisend werkgewers verteenwoordig, en die sake-organisasie […]
The headlines of the leading newspapers on 29 August 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the High Court in Pretoria has dismissed the urgent application by the National Employers Association of South Africa to suspend the government’s new employment equality regulations. Neasa, which represents about seven-thousand employers, and the business organisation Sakeliga filed a lawsuit […]