BULLETIN 9 May 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Media organisations condemn the killing of the journalist Aserie Ndlovu and his partner# The South African pork industry is at risk amid US trade talks# And cricket: The IPL is suspended indefinitely due to the deadly conflict between India and Pakistan # […]
BULLETIN 9 Mei 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Media-organisasies veroordeel die moord op die joernalis Aserie Ndlovu en sy lewensmaat # Die Suid-Afrikaanse varkvleisbedryf is in gevaar te midde van onderhandelings met Amerika# En krieket: Die IPL word vir ‘n onbepaalde tyd opgeskort weens die militêre konflik tussen Indië en Pakistan # […]
BULLETIN SPORTS NEWS 9 May 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with rugby: South Africa’s United Rugby Championship teams are preparing for a Welsh invasion. While the Bulls have secured their spot in the top four already, the Sharks are looking to seal a home […]
BULLETIN SPORTNUUS 9 Mei 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons skop af met rugby: Suid-Afrika se Verenigde Rugbykampioenskapspanne berei voor vir ’n Walliese inval hierdie naweek. Terwyl die Bulle reeds hul plek in die top vier verseker het, is alle oë op die Haaie, wat hoop om ’n […]
BULLETIN 9 May 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Joslin Smith pre-sentencing proceedings are postponed for further consultation# The Cape Town port races to ship fruit ahead of the looming US tariffs# And cricket: The Pakistan Super League moves to the UAE amid tensions on the Indian-Pakistani border # The […]
BULLETIN 9 Mei 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die voor-vonnisverrigtinge in die Joslin Smith-verhoor word uitgestel vir verdere raadpleging# Die Kaapstadse hawe versnel vrugte-uitvoere voor Amerikaanse tariewe in werking tree# En krieket: Die Pakistanse Superliga verskuif na die VAE weens spanning op die grens met Indië # Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het […]
BULLETIN 9 May 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Hawks are still investigating treason against AfriForum and Solidarity# The media wants to broadcast the court proceedings of the missing journalist case# And Donald Trump announces a US-UK trade agreement # Hawks head Godfrey Lebeya says the four high treason dockets […]
BULLETIN 9 Mei 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Valke gaan voort met hul ondersoek van hoogverraad teen AfriForum en Solidariteit# Die media wil die hofverrigtinge van die saak van die vermiste joernalis regstreeks uitsaai# En Donald Trump kondig ‘n handelsooreenkoms tussen Amerika en Brittanje aan # Die hoof van die […]
BULLETIN 9 Mei 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Valke gaan voort met hul ondersoek van hoogverraad teen AfriForum en Solidariteit# Die media wil die hofverrigtinge van die saak van die vermiste joernalis uitsaai# Transnet se Haweterminale beleef ‘n ommekeer in doeltreffendheid en beleggings# En Donald Trump kondig ‘n handelsooreenkoms tussen Amerika […]
BULLETIN 9 May 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The Hawks are still investigating treason against AfriForum and Solidarity# The media wants to broadcast the court proceedings of the missing journalist case# Transnet Port Terminals see a turnaround in efficiency and investment# And Donald Trump announces a US-UK trade agreement […]