BULLETIN 9 May 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Senzo Mchunu slams an alleged rape at the police academy in Tshwane# The Institute of Race Relations urges universities to reject racial classification mandates# And Olympic Games: Two stadiums will share the LA 2028 opening ceremony # Police minister Senzo […]
BULLETIN 9 Mei 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Mchunu veroordeel die vermeende verkragting van ‘n leerling by die polisie-akademie in Tshwane# Die Instituut vir Rasseverhoudinge versoek universiteite om rasseklassifikasie-mandate te verwerp# En die opening-seremonie van die Olimpiese Spele van 2028 gaan in twee stadions in Los Angeles plaasvind # Die […]
BULLETIN 9 May 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Manufacturing in South Africa shrinks again as production drops by 0.8-percent in March# The PSA is concerned by more than 400 schools that are no longer offering maths as a subject# And cricket: Shukri Conrad is appointed as the Proteas’ head coach […]
BULLETIN 9 April 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Vervaardiging krimp weer met produsie wat in Maart 0,8-persent afneem# Kommer oor honderde skole wat nie meer wiskunde as vak aanbied nie# En krieket: Shukri Conrad is nou die Protea-mans se afrigter in al drie formate # Statistiek Suid-Afrika sê vervaardigingsproduksie het in […]
BULLETIN 9 May 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The US media reports that the first white South Africans are to arrive within a few days# Herman Mashaba calls for an overhaul of B-BBEE with a New Economic Justice Plan# And cricket: The IPL is suspended indefinitely due to the deadly […]
BULLETIN 9 Mei 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Amerikaanse media berig die eerste wit Suid-Afrikaners word binne ‘n paar dae verwag# Die polisie soek na twee studente van die Universiteit van Johannesburg na die moord op ‘n leerder van Soweto# En krieket: Die Indiese Premiersliga word onbepaald uitgestel weens die […]
BULLETIN 9 Mei 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Mej SA 2010, Bokang Montjane-Tshabalala, is aangestel as die nuwe nasionale direkteur van Mej Supra-Nasionaal Suid-Afrika. Sy sê aansluiting by die organisasie het die kring vir haar voltooi. Die Mej Supranasionaal-kompetisie vind volgende maand in Pole plaas. Montjane-Tshabalala sê die organisasie het ‘n […]
BULLETIN 9 May 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # The Kruger National Park is devastated following a mass poisoning that has left 123 vultures dead after feeding on a poisoned elephant carcass, likely laced with agricultural chemicals by poachers. The vultures include critically endangered white-backed, Cape, and lappet-faced vultures. Rescue teams […]
BULLETIN 9 May Good afternoon, here is your Good News: # Miss SA 2010 Bokang Montjane-Tshabalala has been appointed the new national director of Miss Supranational South Africa. She says joining the organisation is a full-circle moment for her. The pageant is scheduled to take place in Poland next month. Montjane-Tshabalala says the organisation has built […]
BULLETIN 9 Mei 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die Krugerwildtuin is geskok oor die massavergiftiging wat tot die dood van 123 aasvoëls gelei het. Hulle het vermoedelik aan ’n vergiftigde olifantkarkas gevreet wat waarskynlik deur stropers met landbouchemikalieë behandel is. Die voëls sluit kritiek-bedreigde witrugaasvoëls, Kaapse aasvoëls en lappetgesig-aasvoëls in. Reddingspanne het […]