Bulletin Inhoud BULLETIN 10 Mei 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Eskom sê die kragstelsel bly stabiel met volgehoue vermindering in beplande onderbrekings# Nat toestande sal na verwagting vir die res van dag voortduur in die Wes-Kaap# En, Pakistan sê Indië het missiele op sleutel- militêre basisse gevuur # Eskom sê die […]
BULLETIN 10 May 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Eskom does not anticipate the implementation of load-shedding during this winter# Wet conditions are expected to continue in the Western Cape for the rest of the day# And, Pakistan says India fired missiles at key military bases and that retaliation is underway […]
BULLETIN 10 Mei 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Government remains dedicated to constructive dialogue with America# Nersa approves a grid capacity boost to support renewable energy# And in rugby, Eben Etzebeth’s injury overshadows the Sharks’ good win over Ospreys # The Government says it remains dedicated to constructive dialogue with […]
BULLETIN 10 Mei 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering bly verbind tot konstruktiewe dialoog met Amerika# Nersa gee goedkeuring om die netwerk-kapasiteit ‘n hupstoot te gee en hernubare energie te ondersteun# En rugby, Eben Etzebeth se besering oorskadu die Haaie se goeie sege oor die Ospreys # Die regering sê […]
BULLETIN 10 May 8 pm Good morning. I am…….. In this bulletin: # Government says the resettlement of South Africans to the US is entirely politically motivated# Cosatu welcomes the 387-million-rand UIF relief for struggling post office workers# And in soccer: the Road Traffic Management Corporation issues a warning to road users on the N3 […]
BULLETIN 10 Mei 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Regering sê die hervestiging van Suid-Afrikaners in Amerika is geheel polities gemotiveerd # Cosatu verwelkom 387-miljoen-rand se WVF-verligting vir sukkelende poskantoorwerkers# En sokker: Verkeersowerhede waarsku sokkergeesdriftiges om versigtig te wees op die N3 voor die Nedbankbekereindstryd in Durban # Die ministerie van Internasionale […]
BULLETIN 10 Mei 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Regering sê die hervestiging van Suid-Afrikaners in Amerika is geheel polities gemotiveerd # AfriForum beloof om die ANC-beleid teen te staan ondanks die voortgesette hoogverraad-ondersoek# En, Donald Trump dui aan dat tariewe teen China tot 80% beperk kan word # Die ministerie […]
BULLETIN 10 May 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The government says the resettlement of South Africans to the USA is entirely politically motivated# AfriForum vows to resist the ANC’s policies despite the ongoing treason probe# And, Donald Trump signals 80% might be where tariffs on China could be # The […]
BULLETIN 9 May 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The NPA urges the public to aid in locating Joslin Smith amid the sentencing proceedings# ActionSA says Orania and Kleinfontein symbolise division, not culture# And occer: Mohamed Salah wins journalists’ Player of the Year award for the third time # The National […]
BULLETIN 9 Mei 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die NVG vra hulp om Joslin Smith op te spoor terwyl die vonnisoplegging voortduur# ActionSA sê Orania en Kleinfontein simboliseer verdeling en nie kultuur nie# En sokker: Sala is die derde keer joernaliste se Speler van die Jaar # Die Nasionale Vervolgingsgesag in […]