BULLETIN 11 May 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Nine Zion Christian Church members are killed in a crash on the N2 Northbound in KZN# Deputy minister Letsike says South Africa remains burdened by the harsh realities of gender-based violence# And Tennis: Jannik Sinner makes a triumphant return at the Italian […]
BULLETIN 11 Mei 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Nege Zion Christian Church-lede sterf in ‘n botsing op die N2 in KwaZulu-Natal# Adjunkminister Letsike sê Suid-Afrika gaan steeds gebuk onder die harde realiteite van geslagsgeweld# En Tennis: Jannik Sinner keer triomfantlik terug na die Italiaanse Ope # Nege mense is dood toe […]
BULLETIN 11 Mei 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA verwelkom die inhegtenisneming en naderende deportasie van Timothy Omotoso# Die polisie begin met ‘n soektog ná onwettige olifantjag en vergiftiging van aasvoëls in die Kruger Nasionale Park# En Atletiek: Akani Simbine speel ‘n groot rol in Suid-Afrika se vinnigste 4x100m-tyd vir 2025 […]
BULLETIN 11 May 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # ActionSA welcomes the arrest and imminent deportation of Timothy Omotoso# The police launch a manhunt after illegal elephant hunting and vulture poisoning in the Kruger National Park# And Athletics: Akani Simbine anchors South Africa to the fastest 4x100m time of 2025 # […]
BULLETIN 11 Mei 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die SAPD vra twee verdagtes in die moordsaak van Aserie Ndlovu en Zodwa Mdhluli om hulself oor te gee# Eskom voorsien nie die implementering van beurtkrag dié winter nie# En Rugby, goeie oorwinnings vir die Bulle en die Stormers in die Verenigde Rugby […]
BULLETIN 11 May 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The SAPS is asking two suspects in the Aserie Ndlovu and Zodwa Mdhluli murder case to hand themselves over# Eskom does not anticipate the implementation of load-shedding during winter# And in rugby, victories for both the Bulls and the Stormers # Police […]
BULLETIN 11 May 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Schreiber verklaar die Nigeriese televisie-evangelis Timothy Omotoso as ‘n verbode persoon# Cosatu sê Suid-Afrika ervaar die snydende koste van staatskaping# En Sokker: Die Chiefs wen die Nedbankbeker en bring na 10 jaar ‘n einde aan sy trofee-droogte # Die minister van Binnelandse […]
BULLETIN 11 May 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Schreiber declares the Nigerian televangelist Timothy Omotoso as a prohibited person# Cosatu says South Africa is experiencing the painful costs of state capture# And Soccer: The Chiefs claim Nedbank Cup glory and end a decade-long trophy drought # Home Affairs minister […]
BULLETIN 10 May 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Police re-arrested the Nigerian televangelist Timothy Omotoso on charges of violation of the Immigration Act # NERSA calls on municipalities to calculate their electricity tariffs based on the costs# And, a diver dies in preliminary operations to recover a tech tycoon’s sunken superyacht […]
BULLETIN 10 Mei 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Polisie neem die Nigeriese evangelis Timothy Omotoso weer in hegtenis weens sy oortreding van die Immigrasiewet # NERSA vra munisipaliteite om elektrisiteitstariewe op grond van hulle uitgawes te bereken# En, ‘n Duiker sterf in ‘n voorbereidende operasie om die superjag van ‘n tegnologiereus […]