BULLETIN 12 Mei 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê Suid-Afrika moet ‘n leidende rol speel in Afrika se ekonomiese integrasie# ActionSA vra minister Mantashe om die herwinning van die Lilymyn-slagoffers te bespoedig# Vyf moordverdagtes sterf in ‘n skietgeveg met die polisie in KwaZulu-Natal# En die hoof van die Verenigde Nasies […]
BULLETIN 12 May 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # President Ramaphosa says South Africa must play a leading role in Africa’s economic integration# ActionSA asks minister Mantashe to expedite the retrieval of the Lily Mine victims’ remains# Five murder suspects are killed in a shootout with police in KwaZulu-Natal# And […]
BULLETIN 12 Mei 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die ANC sê die MK-party se ondersoek na die besteding vir die uitgestelde begroting is ligsinnig# Die UDM bevraagteken die voortgesette teenwoordigheid van Timothy Omotoso in die land# En die VSA en China maak vordering met die afwenteling van die handelsoorlog # Die […]
BULLETIN 12 May 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The ANC says the MK Party’s probe into the expenditure of the postponed budget is frivolous# The UDM questions the continued presence of Timothy Omotoso in the country# And the US and China have made progress in de-escalating the trade war # […]
BULLETIN 12 Mei 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die ANC sê die MK-party se ondersoek na die besteding vir die uitgestelde begroting is ligsinnig# Die UDM bevraagteken die voortgesette teenwoordigheid van Timothy Omotoso in die land# En die VSA en China maak vordering met die afwenteling van die handelsoorlog Bly ingeskakel op […]
BULLETIN 12 May 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The ANC says the MK Party’s probe into the expenditure of the postponed budget is frivolous# The UDM questions the continued presence of Timothy Omotoso in the country# And the US and China have made progress in de-escalating the trade war […]
BULLETIN 12 Mei 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Julius Malema sê hy is nie skaam oor die weiering van sy Britse visum nie# Hamas sê die VSA-Israelse gyselaar Edan Alexander gaan vrygelaat word# En rugby: Nieu-Seeland is weer die o.20-kampioene # Die EFF-leier Julius Malema sê hy is nie skaam dat […]
BULLETIN 12 May 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Julius Malema says he is not ashamed about his UK visa being denied# Hamas says it will release the US-Israeli hostage Edan Alexander# And rugby: New Zealand retain the U20 Championship title # EFF leader Julius Malema says he is not ashamed […]
BULLETIN 12 Mei 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Julius Malema sê hy is nie skaam oor die weiering van sy Britse visum nie# Hamas sê die VSA-Israelse gyselaar Edan Alexander gaan vrygelaat word# En rugby: Nieu-Seeland is weer die o.20-kampioene Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 12 May 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Julius Malema says he is not ashamed about his UK visa being denied# Hamas says it will release the US-Israeli hostage Edan Alexander# And rugby: New Zealand retain the U20 Championship title Stay tuned to ………. Your next bulletin is at […]