BULLETIN 12 May 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Government affirms Afrikaners retain their citizenship amid their US resettlement# President Cyril Ramaphosa champions Africa free trade at the Africa CEO Forum in Abidjan# And rugby: Ten teams compete for the final eight in the URC’s final league round # The Department […]
BULLETIN 12 Mei 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering bevestig Afrikaners behou hulle burgerskap te midde van hulle Amerikaanse hervestiging# Ramaphosa beklemtoon die waarde van Afrika-vryhandel op ‘n forum in Abidjan# En tien spanne ding mee om die voorste agt posisies in die naweek se laaste VRK-ligawedstryde # Die Departement […]
BULLETIN 12 May 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Ronald Lamola confirms the planning of Ramaphosa’s US working visit is at an advanced stage# Rugby: Ten teams compete for the final eight in the URC’s final league round# And South Africa will be represented at the Cannes Film Festival in […]
BULLETIN 12 Mei 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Lamola bevestig die beplanning van Ramaphosa se werksbesoek aan Amerika is in ‘n gevorderde stadium# Tien spanne ding mee om die agt plekke in die uitspeelrondes van die Verenigde Rugbykampioenskap# En Suid-Afrika word verteenwoordig op die Cannes-rolprentfees in Frankryk # Die minister […]
BULLETIN 12 May 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Timothy Omotoso challenges a Home Affairs ban in an urgent High Court bid# The woman who was granted bail for torching Kelly Smith’s home has no remorse# And soccer: Orlando Pirates grants coach José Riveiro an early release from his contract # […]
BULLETIN 12 Mei 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Omotoso doen in die Hooggeregshof aansoek teen Binnelandse Sake se besluit om hom tot verbode persoon te verklaar# ‘n Vrou wat borgtog kry vir brandstigting by Kelly Smith se huis toon geen berou nie# En die laaste Amerikaanse gyselaar in Gaza word vandag […]
BULLETIN 12 May 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Tiger Brands offers to settle the claims of certain claimants in the listeriosis class action# US, China agree on temporary cut in controversial duties# And soccer: Ruben Amorim insists he should leave Man United if he can’t change the culture # Tiger […]
BULLETIN 12 Mei 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Tiger Brands bied ‘n skikking vir sekere eisers in listeriose-groepsgeding# OUTA waarsku die krisis met die rybewyskaart-drukker is steeds nie verby nie# En Amerika en China kom ooreen om omstrede heffings tydelik te verlaag # Tiger Brands het bevestig dat die prokureurs wat […]
BULLETIN 12 May 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Advanced recycling, promoted as a solution to plastic waste, has been widely criticised for failing to deliver real results. Also known as chemical recycling, it refers to a variety of processes used to break plastics into their constituent molecules. The process has […]
BULLETIN 12 Mei 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Gevorderde herwinning, wat as ‘n oplossing vir plastiek afval aangemoedig word, word wyd gekritiseer omdat dit nie werklike gevolge toon nie. Dit is ook bekend as chemiese herwinning, wat verwys na talle prosesse vir die afbreek van plastiek in sy samestellende molekules. Die proses […]