BULLETIN 13 May 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Deputy president Paul Mashatile invites Donald Trump to witness South Africa’s unity amid genocide claims# French actor Gerard Depardieu is handed a suspended sentence for sexual assault# And rugby: Irish and Leinster captain Caelan Doris is out for six months after shoulder […]
BULLETIN 13 Mei 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Mashatile nooi Trump uit om Suid-Afrika te besoek te midde van volksmoord-bewerings# Kaapstad bereik ‘n rekordhoogtepunt in werksgeleenthede# En die beroemde Franse akteur Gerard Depardieu kry ‘n opskorte vonnis vir seksuele aanranding # Adjunkpresident Paul Mashatile het die hoop uitgespreek dat die Amerikaanse […]
BULLETIN 13 May 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Deputy president Paul Mashatile invites Donald Trump to witness South Africa’s unity amid genocide claims# Rugby: Japan tightens its rules to give local players more play time# And the South African screenwriter, director, and producer Ramadan Suleman is awarded France’s highest cultural […]
BULLETIN 13 Mei 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Mashatile nooi Trump uit om Suid-Afrika te besoek te midde van volksmoord-bewerings# Japan verskerp reëls om plaaslike rugbyspelers meer speeltyd te gee# En die Suid-Afrikaanse rolprentregisseur Ramadan Suleman kry ‘n gesogte Franse eerbewys # Adjunkpresident Paul Mashatile het die hoop uitgespreek dat die […]
BULLETIN 13 May 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Eskom implements stage 2 load-shedding in the evenings until Thursday# Paul Mashatile calls for a united African voice ahead of the G20 summit # And tennis: Defending champion Italy plays China in the BJK Cup in September # Eskom has announced it […]
BULLETIN 13 Mei 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Eskom stel saans fase 2-beurtkrag in tot Donderdagaand# Mashatile bepleit ‘n verenigde Afrika-stem voor die G20-beraad# En Trump kry ‘n koninklike verwelkoming in Saoedi-Arabië # Eskom het aangekondig fase 2-beurtkrag sal vanaf 4-uur vanmiddag tot 10-uur Donderdag-aand geld gedurende aand-spitstye. Dit is omdat […]
BULLETIN 13 May 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Eskom implements stage 2 load-shedding during the evenings until Thursday# The formal sector dumps 245-thousand jobs in the first quarter of 2025# And cricket: Shukri Conrad announces the 15-player squad for the World Test Championship final # Eskom has announced it […]
BULLETIN 13 Mei 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Eskom stel saans beurtkrag in van vandag tot Donderdag # Die formele sektor sny 245-duisend poste in die eerste kwartaal van 2025# En die Episkopale kerk verwerp ‘n versoek om 49 Afrikaner-vlugtelinge in Amerika te huisves # Eskom het aangekondig fase 2-beurtkrag sal vanaf […]
BULLETIN 13 May 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # More South Africans are unemployed as the rate increases to 32.9-percent in the first quarter # The Referendum Party raises awareness of South Africans’ issues in Washington# And soccer: Carlo Ancelotti is Brazil’s new head coach # Unemployment in South Africa has […]
BULLETIN 13 Mei 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Meer Suid-Afrikaners is nou werkloos nadat die koers tot 32,9-persent gestyg het in die eerste kwartaal# Die Referendumparty is tans in Washington om bewusmaking te skep oor Suid-Afrikaanse kwessies# En sokker: Carlo Ancelotti word aanstel as nuwe hoofarigter van Brasilië # Werkloosheid in […]