BULLETIN 14 Mei 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die regering sê hy stel inklusiewe ekonomiese groei en werkskepping eerste# Die DA sê Panyaza Lesufi se verskoning aan kankerpasiënte sal nie verlore lewens terugbring nie# En ‘n Israelse lugaanval op ‘n hospitaal in Gaza eis die lewens van 28 Bly ingeskakel op ………. […]
BULLETIN 14 May 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The government says it is prioritising inclusive economic growth and job creation# The DA says Panyaza Lesufi’s apology to cancer patients won’t bring back lost lives# And an Israeli air strike on a hospital in Gaza kills 28 people Stay tuned […]
BULLETIN 14 Mei 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê die vertrek van die Afrikaners na die VSA is ‘n lafhartige daad# Die MK-party sê die stygende werkloosheid bewys die regering van nasionale eenheid het misluk# En die Departement van Vervoer bevestig verlengde werksure om die agterstand in rybewyse aan […]
BULLETIN 14 May 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # President Ramaphosa says the departure of the Afrikaners to the US is a cowardly act# The MK Party says the rising unemployment proves the government of national unity has failed# And the Transport Department confirms extended working hours to address the backlog […]
BULLETIN 14 Mei 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê die vertrek van die Afrikaners na die VSA is ‘n lafhartige daad# Die MK-party sê die stygende werkloosheid bewys die regering van nasionale eenheid het misluk# En die Departement van Vervoer bevestig verlengde werksure om die agterstand in rybewyse aan te […]
BULLETIN 14 May 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # President Ramaphosa says the departure of the Afrikaners to the US is a cowardly act# The MK Party says the rising unemployment proves the government of national unity has failed# And the Transport Department confirms extended working hours to address the […]
The headlines of the leading newspapers on 14 May 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports president Cyril Ramaphosa and president Donald Trump’s diplomatic meeting next week is expected to pave the way for a series of bilateral trade agreements in various sectors by a three-member ministerial team. The minister of Trade, Industry and Competition, Parks […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 14 Mei 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig president Cyril Ramaphosa en president Donald Trump se diplomatieke vergadering volgende week sal na verwagting die weg baan vir ‘n reeks bilaterale handelsooreenkomste in verskeie sektore saamgestel deur ‘n ministeriële span van drie lede. Die minister van Handel, Nywerheid […]
BULLETIN 14 Mei 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die ANC kritiseer die VSA se besluit om vlugtelingstatus aan Afrikaners te verleen# Minister Ramokgopa sal vandag die land inlig oor die kragsituasie# En Zelensky is bereid om môre ’n vredesgesprek met Putin te voer # Die ANC sê die VSA se besluit […]
BULLETIN 14 May 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The ANC slams the US decision to grant refugee status to Afrikaners# Minister Ramokgopa will today address the public on the power situation# And Zelensky is prepared to meet Putin for peace talks on Thursday # The ANC says the US’s decision […]