BULLETIN 14 Mei 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Ntshavheni sê daar sal geen politieke inmenging by die nuwe intelligensie-agentskappe wees nie# Die EFF wil hê amptenare van Binnelandse Sake wat by korrupsie betrek word, moet van hoogverraad aangekla word# Die Wes-Kaapse regering is bemoedig deur die provinsie se bestendige werkloosheidsyfer# En […]
BULLETIN 14 May 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Ntshavheni says there won’t be political interference in the new intelligence agencies# The EFF wants Home Affairs officials implicated in corruption charged with treason # The Western Cape government is encouraged by the province’s stable unemployment rate # And US […]
BULLETIN 13 Mei 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Fikile Mbalula kritiseer diegene wat die winste van vryheid dwarsboom# Die VF Plus verwelkom die swartlys vir kontrakteurs wat nie presteer nie# En Erik en Lyle Menendez kom nou in aanmerking vir parool # Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula sê die […]
BULLETIN 14 May 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Fikile Mbalula criticises those who are working against the gains of freedom# The FF Plus welcomes the blacklisting of underperforming contractors# And Erik and Lyle Menendez are now eligible for parole # ANC secretary-general Fikile Mbalula says the misrepresentation of the Expropriation […]
BULLETIN 14 Mei 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Fikile Mbalula kritiseer diegene wat die winste van vryheid dwarsboom# Die VF Plus verwelkom die swartlys vir kontrakteurs wat nie presteer nie# En Erik en Lyle Menendez kom nou in aanmerking vir parool Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 14 May 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Fikile Mbalula criticises those who are working against the gains of freedom# The FF Plus welcomes the blacklisting of underperforming contractors# And Erik and Lyle Menendez are now eligible for parole Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 14 Mei 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering sê hy stel inklusiewe ekonomiese groei en werkskepping eerste# Die DA sê Panyaza Lesufi se verskoning aan kankerpasiënte sal nie verlore lewens terugbring nie# En ‘n Israelse lugaanval op ‘n hospitaal in Gaza eis die lewens van 28 # Die regering […]
BULLETIN 14 May 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The government says it is prioritising inclusive economic growth and job creation# The DA says Panyaza Lesufi’s apology to cancer patients won’t bring back lost lives# And an Israeli air strike on a hospital in Gaza kills 28 people # Government says […]
BULLETIN 14 Mei 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die regering sê hy stel inklusiewe ekonomiese groei en werkskepping eerste# Die DA sê Panyaza Lesufi se verskoning aan kankerpasiënte sal nie verlore lewens terugbring nie# En ‘n Israelse lugaanval op ‘n hospitaal in Gaza eis die lewens van 28 Bly ingeskakel op ………. […]
BULLETIN 14 May 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The government says it is prioritising inclusive economic growth and job creation# The DA says Panyaza Lesufi’s apology to cancer patients won’t bring back lost lives# And an Israeli air strike on a hospital in Gaza kills 28 people Stay tuned […]