BULLETIN 14 May 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Kgosientsho Ramokgopa apologises for the sudden return of loadshedding# Boxing: Dricus du Plessis will defend his middleweight title in August# And two South African restaurants have cracked their way onto the World’s 101 Best Steak Restaurants list # Electricity and Energy […]
BULLETIN 14 Mei 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Ramokgopa vra om verskoning vir die skielike terugkeer van beurtkrag# Minister Ntshavheni sê daar sal nie politieke inmenging by die nuwe intelligensie-agentskappe wees nie # En gemengde gevegskuns: Dricus du Plessis gaan in Augustus sy wêreldtitel verdedig # Die minister van Elektrisiteit en […]
BULLETIN 14 May 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Ntshavheni says there won’t be political interference in the new intelligence agencies# The Western Cape government is encouraged by the province’s stable unemployment rate# And US president Donald Trump plans to lift the sanctions on Syria # Minister in the Presidency […]
BULLETIN 13 Mei 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Ntshavheni sê daar sal geen politieke inmenging by die nuwe intelligensie-agentskappe wees nie# Die Wes-Kaapse regering is bemoedig deur die provinsie se bestendige werkloosheidsyfer# En die Amerikaanse president, Donald Trump, beplan om sanksies teen Sirië op te hef # Die minister in […]
BULLETIN 14 Mei 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Ntshavheni sê daar sal geen politieke inmenging by die nuwe intelligensie-agentskappe wees nie# Die EFF wil hê amptenare van Binnelandse Sake wat by korrupsie betrek word, moet van hoogverraad aangekla word# Die Wes-Kaapse regering is bemoedig deur die provinsie se bestendige werkloosheidsyfer# En […]
BULLETIN 14 May 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Ntshavheni says there won’t be political interference in the new intelligence agencies# The EFF wants Home Affairs officials implicated in corruption charged with treason # The Western Cape government is encouraged by the province’s stable unemployment rate # And US […]
BULLETIN 13 Mei 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Fikile Mbalula kritiseer diegene wat die winste van vryheid dwarsboom# Die VF Plus verwelkom die swartlys vir kontrakteurs wat nie presteer nie# En Erik en Lyle Menendez kom nou in aanmerking vir parool # Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula sê die […]
BULLETIN 14 May 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Fikile Mbalula criticises those who are working against the gains of freedom# The FF Plus welcomes the blacklisting of underperforming contractors# And Erik and Lyle Menendez are now eligible for parole # ANC secretary-general Fikile Mbalula says the misrepresentation of the Expropriation […]
BULLETIN 14 Mei 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Fikile Mbalula kritiseer diegene wat die winste van vryheid dwarsboom# Die VF Plus verwelkom die swartlys vir kontrakteurs wat nie presteer nie# En Erik en Lyle Menendez kom nou in aanmerking vir parool Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 14 May 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Fikile Mbalula criticises those who are working against the gains of freedom# The FF Plus welcomes the blacklisting of underperforming contractors# And Erik and Lyle Menendez are now eligible for parole Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……