BULLETIN 14 Mei 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Twee Suid-Afrikaanse restaurante het die gesogte lys van die Wêreld se 101 Beste Braairestaurante vir 2025 gehaal. VUUR op Stellenbosh – nommer 87 op die lys – is ook as Afrika se Beste Braairestaurant aangewys, terwyl The Blockman van Johannesburg 97ste geplaas is. […]
BULLETIN 14 May 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Farmers across South Africa are adapting livestock to climate extremes through selective breeding, regenerative practices, and water-smart systems. According to the Journal of Animal Breeding, selective breeding improves efficiency and resilience. In Limpopo, breeders cross indigenous sheep for resilience, while goat farmers […]
BULLETIN 14 Mei 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Boere reg oor Suid-Afrika pas vee aan by klimaatuiterstes deur versigtige teling, herskeppende praktyke en waterslim stelsels. Volgens die Journal of Animal Breeding verbeter die teling doeltreffendheid en veerkragtigheid. In Limpopo kruisteel telers inheemse skape vir veerkragtigheid, terwyl bokboere klem plaas op siekteweerstand en […]
BULLETIN 14 May Good afternoon, here is your Good News: # Two South African restaurants have made the coveted World’s 101 Best Steak Restaurants list for 2025. Stellenbosch’s VUUR, which is ranked 87, has also been named Africa’s Best Steak Restaurant, while Johannesburg’s The Blockman is ranked 97th. Argentina’s Don Julio Parrilla, located in the […]
BULLETIN 14 May 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Hawks raid the High Court in Pretoria over fraudulent notices issued to foreign nationals# Minister Ramokgopa apologises for the sudden return of loadshedding# And mixed martial arts: Dricus du Plessis will defend his middleweight title in August # The Hawks conducted […]
BULLETIN 14 Mei 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Valke deursoek die Hooggeregshof in Pretoria oor vals kennisgewings vir buitelandse burgers# Minister Ramokgopa vra om verskoning vir die skielike terugkeer van beurtkrag# En gemengde gevegskuns: Dricus du Plessis verdedig sy titel in Augustus # Die Valke het ‘n deursoekings- en beslagleggingsoptrede […]
BULLETIN SPORTS NEWS 14 May 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start off with mixed martial arts: South Africa’s Dricus du Plessis will defend his undisputed world middleweight title against Russia’s Khamzat Chimaev at UFC 319 at the United Centre in Chicago on the 17th of […]
BULLETIN SPORTNUUS 14 Mei 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met gemengde gevegskuns: Die Suid-Afrikaner Dricus du Plessis gaan sy onbestrede wêreld-middelgewigtitel op 17 Augustus op UFC 319 in die United Centre in Chicago verdedig teen die Rus Khamzat Chimaev. Du Plessis het in Februarie sy titel […]
BULLETIN 14 May 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Kgosientsho Ramokgopa apologises for the sudden return of loadshedding# Boxing: Dricus du Plessis will defend his middleweight title in August# And two South African restaurants have cracked their way onto the World’s 101 Best Steak Restaurants list # Electricity and Energy […]
BULLETIN 14 Mei 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Ramokgopa vra om verskoning vir die skielike terugkeer van beurtkrag# Minister Ntshavheni sê daar sal nie politieke inmenging by die nuwe intelligensie-agentskappe wees nie # En gemengde gevegskuns: Dricus du Plessis gaan in Augustus sy wêreldtitel verdedig # Die minister van Elektrisiteit en […]