BULLETIN 14 May 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The GOOD Party says Cape flats residents meet all the criteria for US refugee status besides their skin colour# Fikile Mbalula says Ramaphosa’s planned visit to the US will dispel misconceptions of genocide against Afrikaners# And rugby: A former England scrumhalf hangs […]
BULLETIN 14 Mei 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # GOOD sê inwoners van die Kaapse Vlakte voldoen aan alles vir Amerikaanse vlugtelingstatus behalwe velkleur# Mbalula sê Ramaphosa se komende besoek aan Amerika sal misverstande oor volksmoord ontlont# En die Padverkeersbestuurskorporasie waarsku toenemende bestuurder-omkopery is ‘n groot padveiligheidskwessie # Die GOOD-party sê talle […]
BULLETIN 14 May 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Mbalula says president Cyril Ramaphosa’s planned visit to the US will dispel misconceptions of genocide# Clashes intensifies in the Libyan capital of Tripoli# And tennis: Novak Djokovic parts ways with his coach Andy Murray before the French Open # ANC secretary-general Fikile […]
BULLETIN 14 Mei 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Mbalula sê Ramaphosa se komende besoek aan Amerika sal misverstande oor volksmoord ontlont# Die bloedigste gevegte in jare skud die Libiese hoofstad Tripoli vir ‘n tweede nag# En tennis: Djokovic is sonder ’n afrigter terwyl hy voorberei vir die Franse Ope # Die […]
BULLETIN 14 Mei 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Twee Suid-Afrikaanse restaurante het die gesogte lys van die Wêreld se 101 Beste Braairestaurante vir 2025 gehaal. VUUR op Stellenbosh – nommer 87 op die lys – is ook as Afrika se Beste Braairestaurant aangewys, terwyl The Blockman van Johannesburg 97ste geplaas is. […]
BULLETIN 14 May 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Farmers across South Africa are adapting livestock to climate extremes through selective breeding, regenerative practices, and water-smart systems. According to the Journal of Animal Breeding, selective breeding improves efficiency and resilience. In Limpopo, breeders cross indigenous sheep for resilience, while goat farmers […]
BULLETIN 14 Mei 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Boere reg oor Suid-Afrika pas vee aan by klimaatuiterstes deur versigtige teling, herskeppende praktyke en waterslim stelsels. Volgens die Journal of Animal Breeding verbeter die teling doeltreffendheid en veerkragtigheid. In Limpopo kruisteel telers inheemse skape vir veerkragtigheid, terwyl bokboere klem plaas op siekteweerstand en […]
BULLETIN 14 May Good afternoon, here is your Good News: # Two South African restaurants have made the coveted World’s 101 Best Steak Restaurants list for 2025. Stellenbosch’s VUUR, which is ranked 87, has also been named Africa’s Best Steak Restaurant, while Johannesburg’s The Blockman is ranked 97th. Argentina’s Don Julio Parrilla, located in the […]
BULLETIN 14 May 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Hawks raid the High Court in Pretoria over fraudulent notices issued to foreign nationals# Minister Ramokgopa apologises for the sudden return of loadshedding# And mixed martial arts: Dricus du Plessis will defend his middleweight title in August # The Hawks conducted […]
BULLETIN 14 Mei 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Valke deursoek die Hooggeregshof in Pretoria oor vals kennisgewings vir buitelandse burgers# Minister Ramokgopa vra om verskoning vir die skielike terugkeer van beurtkrag# En gemengde gevegskuns: Dricus du Plessis verdedig sy titel in Augustus # Die Valke het ‘n deursoekings- en beslagleggingsoptrede […]