BULLETIN 9 July 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Solomon Makgato is appointed as the acting divisional commissioner for crime intelligence # Sakeliga and NEASA file an urgent High Court challenge to stop the 2025 employment equity quotas# And motorsport: Red Bull fires team boss Christian Horner with immediate effect # National police […]
BULLETIN 9 Julie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Solomon Makgato word aangestel as waarnemende afdelingskommissaris vir misdaadintelligensie # Sakeliga en NEASA dien ‘n dringende hofaansoek in om kwotas vir gelyke indiensneming te stop# En # Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het die hoof van die Valke in die Wes-Kaap, Solomon Makgato, as […]
BULLETIN 9 July 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Solomon Makgato is appointed as acting divisional commissioner for crime intelligence# The police commissioner confirms security has been beefed up outside the KwaZulu-Natal commissioner’s home after death threats# And rugby: The All Blacks will face France in the remaining Tests without captain Scott […]
BULLETIN 9 Julie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Solomon Makgato word aangestel as waarnemende afdelingskommissaris vir misdaadintelligensie# Sekerheid word verskerp by die KwaZulu-Natalse kommissaris se huis in Durban na doodsdreigemente# En rugby: Die All Blacks se kaptein gaan die laaste twee toetse teen Frankryk misloop # Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, […]
BULLETIN 9 July 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Solar technology company Wetility says its Artificial Intelligence Mode innovation demonstrates how climate technology innovation can unlock improved performance and customer experience at scale. The company was awarded the first-ever South African Photovoltaic Industry Association Solar PV Research and Development Award for […]
BULLETIN 9 Julie 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die sonkragtegnologie-maatskappy, Wetility, sê sy kunsmatige intelligensie-modus-ontwerp wys hoe vernuwing in klimaat-tegnologie beter prestasie lewer en klante se ervaring verbeter. Die maatskappy het sy eerste Suid-Afrikaanse Fotovoltaïese Bedryfsvereniging se Sonkrag FV Navorsing- en Ontwikkelingstoekenning ontvang vir sy vernuwing. Wetility se hoofprodukbeampte, Ikenna Oguguo, sê […]
BULLETIN 9 July Good afternoon, here is your Good News: # Reigning Miss South Africa, Mia le Roux, has announced her engagement to longtime partner Luke ten Oever. Sharing the news online, they showcased her emerald green ring stating that they chose to enjoy their engagement privately before going public. Ten Oever proposed in a […]
BULLETIN 9 Julie 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Mej Suid-Afrika, Mia le Roux, het haar verlowing aan haar langtermyn-kêrel, Luke ten Oever, aangekondig. Hulle het die nuus aanlyn gedeel en haar ring, met ‘n smaraggroen steen, gewys. Die paartjie sê hulle het gekies om hul verlowing privaat te geniet voor hulle […]
BULLETIN 9 July 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The police commissioner confirms security has been beefed up outside the KwaZulu-Natal commissioner’s home in Durban# India’s prime minister Narendra Modi conducts a historic first visit to Namibia# And tennis: Wimbledon’s expansion plans face a legal challenge # National police commissioner Fannie […]
BULLETIN 9 Julie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Masemola bevestig sekerheid is verskerp by Mkhwanazi se huis in Durban# Die Indiese eerste minister is ‘n op geskiedkundige eerste besoek aan Namibië# En tennis: Teenstanders gaan hof toe oor Wimbledon se uitbreidings-planne # Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê sekerheidsmaatreëls is verskerp […]