BULLETIN 15 May 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # President Ramaphosa will meet president Trump next week# President Putin won’t be attending the Ukraine peace talks today# And soccer: Mamelodi Sundowns secure their 8th successive PSL title Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 15 Mei 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan beslag lê op 32-miljoen-rand se bates in die asbes-saak# MIV-infeksies styg as gevolg van die opskorting van Amerikaanse fondse# En rugby: Holly Davidson is die eerste vroueskeidsregter by ‘n Europese eindstryd # Die Hooggeregshof in Bloemfontein het die Nasionale […]
BULLETIN 15 May 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The National Prosecuting Authority will seize 32-million-rand’s worth of assets in the asbestos case# HIV infections rise as US funding dries up# And rugby: Holly Davidson becomes the first woman to referee a European final # The Bloemfontein High Court has granted […]
BULLETIN 15 Mei 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan beslag lê op 32-miljoen-rand se bates in die asbes-saak# MIV-infeksies styg as gevolg van die opskorting van Amerikaanse fondse# En rugby: Holly Davidson is die eerste vroueskeidsregter by ‘n Europese eindstryd Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om […]
BULLETIN 15 May 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The National Prosecuting Authority will seize 32-million-rand’s worth of assets in the asbestos case# HIV infections rise as US funding dries up# And rugby: Holly Davidson becomes the first woman to referee a European final Stay tuned to ………. Your next […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 15 Mei 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa sê Eskom se instandhoudingsvertragings het gedaal tot vlakke wat laas in 2023 gesien is. Hy sê dis ‘n neweproduk van ‘n bestuursprobleem en hy het harde en openhartige gesprekke gevoer met die bestuur […]
The headlines of the leading newspapers on 15 May 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the minister of Electricity, Kgosientsho Ramokgopa says Eskom’s maintenance delays have dropped to levels last seen in 2023. He says it is a by-product of a management problem and he has had tough and frank discussions with Eskom management, including […]
BULLETIN 15 Mei 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Daar gaan nog twee regsgedinge teen die NGV-wet ingedien word# Verskeie voertuie word herroep weens veiligheidsgebreke# En Israel verskerp sy Gaza-aanvalle # Die Raad van Gesondheidsorgfinansierders sê hulle gaan nog twee regsgedinge teen die Nasionale Gesondheidsversekeringswet indien. Die sake hou verband met die […]
BULLETIN 15 May 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Another two lawsuits will be filed against the NHI Act# Several vehicles are recalled over safety defects# And Israel intensifies its Gaza offensive # The Board of Healthcare Funders says it will be filing two more legal challenges against the National Health […]
BULLETIN 15 Mei 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Daar gaan nog twee regsgedinge teen die NGV-wet ingedien word# Verskeie voertuie word herroep weens veiligheidsgebreke# En Israel verskerp sy Gaza-aanvalle Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………