BULLETIN 15 May 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Khumbudzo Ntshavheni says the new extradition law is to align South Africa with international crime protocols# Cabinet backs a 90-day emergency plan to tackle gender-based violence and femicide# And cricket: Rickelton and Markram will open the batting for the Proteas in […]
BULLETIN 15 Mei 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Ntshavheni sê die nuwe Uitlewerings-wet sal Suid-Afrika belyn met internasionale misdaadprotokolle# Die kabinet steun ‘n noodplan van 90-dae om geslagsgeweld en vrouemoord aan te pak# En krieket: Rickelton en Markram sal Suid-Afrika se beurt open in die eindstryd van die Wêreldtoetskampioenskap # […]
BULLETIN 15 May 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Cabinet confirms a phased withdrawal of SANDF forces from the Democratic Republic of Congo# Stage 2 load-shedding is set to be suspended later tonight# And Athletics SA calls for a funding boost after the World relays success # Cabinet has confirmed a […]
BULLETIN 15 Mei 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die kabinet bevestig SANW-magte sal in fases uit die DRK onttrek word# Fase 2-beurtkrag word later vanaand opgeskort# En Putin is afwesig by die vredesonderhandelinge met Oekraïne in Turkye # Die kabinet het ‘n gefaseerde onttrekking van Suid-Afrikaanse Nasionale Weermaglede uit die Demokratiese […]
BULLETIN 15 May 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Cabinet urges public input on the new Economic Transformation Fund# Minister Aaron Motsoaledi says the withdrawal of US funding will not collapse the fight against HIV/Aids# And rugby: 54 players are invited to the second Bok alignment camp in Cape Town # […]
BULLETIN 15 Mei 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die kabinet versoek openbare insette oor die voorgestelde Ekonomiese Transformasiefonds # ‘n Myn in Barberton beoog om 240 werkers af te dank# En 54-spelers word uitgenooi na die tweede Springbok-belyningskamp in Kaapstad # Die kabinet versoek die publiek om hul menings te deel oor […]
BULLETIN 15 May 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Cabinet rejects the US refugee status for Afrikaners and calls the narrative misleading# SCOPA urges government action to prevent the collapse of the SABC# And motorsport: Major upgrades are expected for McLaren for this weekend’s race in Imola # Cabinet has […]
BULLETIN 15 Mei 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die kabinet verwerp Amerikaanse vlugtelingstatus vir Afrikaners# Motsoaledi sê die onttrekking van Amerikaanse befondsing sal nie die stryd teen MIV/VIigs in duie laat stort nie# En motorsport: McLaren gaan na verwagting omvattende opgraderings aanbring vir die naweek se Grand Prix op Imola # […]
BULLETIN 15 May 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Cabinet rejects US refugee status for Afrikaners and calls the narrative misleading# US agencies are reportedly barred from the G20 summit in South Africa# And rugby: Ireland men’s sevens team will be cut at the end of the season # Cabinet […]
BULLETIN 15 Mei 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die kabinet verwerp Amerikaanse vlugtelingstatus vir Afrikaners# Amerikaanse agentskappe word glo verbied om aan die G20-beraad in Suid-Afrika deel te neem# En rugby: Ierland se mans-sewespan gaan ontbind # Die kabinet kritiseer Amerika se besluit om vlugtelingstatus aan sommige Afrikaners toe te ken […]