BULLETIN 16 Mei 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Presidensie verwag die vergadering tussen Ramaphosa en Trump sal fatsoenlikheid handhaaf # Die Wes-Kaapse Hooggeregshof verklaar dele van die Wet op Vlugtelinge ongrondwetlik # Die Motown-legende Smokey Robinson word strafregtelik ondersoek na bewerings van seksuele aanranding # En gholf: Jhonattan Vegas van Venezuela loop voor na […]
BULLETIN 16 May 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The Presidency expects the meeting between Ramaphosa and Trump to observe the right decorum# The Western Cape High Court has declared parts of the Refugees Act unconstitutional# Motown legend Smokey Robinson is under criminal investigation for sexual assault# And golf: Venezuela’s […]
BULLETIN 16 May 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The EFF says Ramaphosa’s visit to the US is an attempt by Trump to undermine South Africa# Minister Macpherson says the contradictions in the Expropriation Act can be resolved# And over 100 were killed in a new wave of Israeli strikes in […]
BULLETIN 16 Mei 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die EFF sê Ramaphosa se besoek aan die VSA is ‘n poging deur Trump om Suid-Afrika te ondermyn# Minister Macpherson sê die teenstrydighede in die Onteieningswet kan opgelos word# En meer as 100 is dood in ‘n nuwe vlaag Israelse aanvalle in Gaza […]
BULLETIN 16 Mei 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die EFF sê Ramaphosa se besoek aan die VSA is ‘n poging deur Trump om Suid-Afrika te ondermyn# Minister Macpherson sê die teenstrydighede in die Onteieningswet kan opgelos word# En meer as 100 is dood in ‘n nuwe vlaag Israelse aanvalle in Gaza Bly […]
BULLETIN 16 May 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The EFF says Ramaphosa’s visit to the US is an attempt by Trump to undermine South Africa# Minister Macpherson says the contradictions in the Expropriation Act can be resolved# And over 100 were killed in a new wave of Israeli strikes […]
BULLETIN 16 May 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The appointments of the chairpersons of the SETA boards have been withdrawn# ActionSA tables a Bill on cutting cabinet perks# And soccer: South Africa’s U20 team is through to the AFCON final # The Minister of Higher Education and Training, Nobuhle Nkabane, […]
BULLETIN 16 Mei 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die aanstellings van die voorsitters van die SETA-rade is teruggetrek# ActionSA dien ‘n Wetsontwerp in oor die vermindering van kabinetsvoordele# En sokker: Suid-Afrika se o.20-span is deur na die AFCON-eindstryd # Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, het die onlangse […]
BULLETIN 16 Mei 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die aanstellings van die voorsitters van die SETA-rade is teruggetrek# ActionSA dien ‘n Wetsontwerp in oor die vermindering van kabinetsvoordele# En sokker: Suid-Afrika se o.20-span is deur na die AFCON-eindstryd Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 16 May 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The appointments of the chairpersons of the SETA boards have been withdrawn# ActionSA tables a Bill on cutting cabinet perks# And soccer: South Africa’s U20 team is through to the AFCON final Stay tuned to ………. Your next bulletin is at […]