BULLETIN 17 Mei 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # John Steenhuisen kritiseer die Afrikaner-emigrasie na die VSA# Mlungisi Cele is aangestel as nuwe direkteur-generaal van die Departement Wetenskap, Tegnologie en Innovering# En in rugby, die Haaie byt terug met ‘n oorwinning oor ‘n vasberade Edinburgh in die Verenigde Rugbykampioenskap # Die DA-leier […]
BULLETIN 17 May 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # John Steenhuisen criticises the Afrikaner emigration to the USA# Mlungisi Cele is appointed as the new director-general of the Department of Science, Technology and Innovation # And rugby: The Sharks bite back to snatch victory from a determined Edinburgh in the United Rugby […]
BULLETIN 17 May 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # John Steenhuisen criticises the Afrikaner emigration to the USA# OUTA warns against a repeat of SETA mismanagement and corruption# And in motorsport: Lewis Hamilton and Charles Leclerc lament Ferrari’s problems on its home track # DA leader John Steenhuisen has criticised Afrikaners who […]
BULLETIN 17 Mei 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. # John Steenhuisen kritiseer die Afrikaner-emigrasie na die VSA# OUTA waarsku teen ‘n herhaling van SETA-wanbestuur en -korrupsie# En in motorsport: Lewis Hamilton en Charles Leclerc kla oor Ferrari-probleme op sy tuisbaan # Die DA-leier John Steenhuisen het Afrikaners wat na die VSA geëmigreer het onder ‘n […]
BULLETIN 17 Mei 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa vra verlof om te appelleer teen ‘n uitspraak oor die hersiening van die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering# Die Vereniging van Staatsamptenare vra die regering om sekere dienste intern te behartig om korrupsie te beveg # En, die Gautengse Gesondheidsdepartement moedig die publiek […]
BULLETIN 17 May 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # President Ramaphosa seeks leave to appeal a judgment on the National Health Insurance Act to be reviewed# The Public Servants Association urges government to insource services to fight corruption and cut costs# And, the Gauteng Department of Health urges the public to […]
BULLETIN 17 Mei 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Vier ministers vergesel president Cyril Ramaphosa op sy besoek aan die Withuis# Miljoene sien ‘n AfriForum-dokumentêr nadat Elon Musk hom oor Suid-Afrika se rassebeleid uitspreek# En tennis: Dis Carlos Alcaraz teen Jannik Sinner in die eindstryd van die Italiaanse Ope # President Cyril […]
BULLETIN 17 May 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Four ministers will accompany president Cyril Ramaphosa on his visit to the White House # An AfriForum documentary goes viral after Elon Musk weighs in on South Africa’s racial policies# And in tennis, it is Carlos Alcaraz against Jannik Sinner in the […]
BULLETIN 17 Mei 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Cosatu waarsku teen besuinigingsmaatreëls voor die hersiene begroting# Rusland en Oekraïne ontmoet vir hul eerste direkte samesprekings sedert 2022# En rugby, die Stormers klop Cardiff en is deur na die uitspeelrondes van die Verenigde Rugbykampioenskap # Cosatu doen ‘n beroep op die regering […]
BULLETIN 17 May 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Cosatu warns against austerity ahead of revised budget# Russian and Ukrainian officials meet for their first direct talks since 2022# And in rugby, the Stormers beat Cardiff to reach the United Rugby Championships play-offs # The union federation Cosatu urges the government […]