Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 20 Mei 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig Nissan oorweeg dit om sy Suid-Afrikaanse monteeraanleg in Rosslyn te sluit, ‘n stap wat ‘n reuse-uitwerking op die land se vervaardigingsektor sal hê. Die koerant skryf dis deel van die Japannese motorvervaardiger se wêreldwye herstelplan wat insluit dat personeel […]
The headlines of the leading newspapers on 20 May 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports Nissan is considering closing its South African assembly plant in Rosslyn, a move that will have a huge impact on the country’s manufacturing sector. The paper writes it is part of the Japanese carmaker’s global recovery plan that includes reducing […]
BULLETIN 20 Mei 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê die regering het ’n gevorderde herstelbeleid# Julius Malema sê die begrotingsrede sal geen werklike planne bevat nie# En Suid-Afrikaners word aangespoor om ‘n hond aan te neem op Wêreld-reddingshonddag # President Cyril Ramaphosa sê die hantering van gruweldade van die […]
BULLETIN 20 May 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # President Ramaphosa says the government has advanced policies of restitution# Julius Malema believes the budget speech will be devoid of concrete plans# And South Africans are urged to adopt a dog on World Rescue Dog Day # President Cyril Ramaphosa says dealing […]
BULLETIN 20 Mei 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê die regering het ’n gevorderde herstelbeleid# Julius Malema sê die begrotingsrede sal geen werklike planne bevat nie# En Suid-Afrikaners word aangespoor om ‘n hond aan te neem op Wêreld-reddingshonddag Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 20 May 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # President Ramaphosa says the government has advanced policies of restitution# Julius Malema believes the budget speech will be devoid of concrete plans# And South Africans are urged to adopt a dog on World Rescue Dog Day Stay tuned to ………. Your […]
BULLETIN 19 May 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Phala Phala theft case is postponed to September# South Africa’s Rayno Nel is crowned the 2025 World’s Strongest Man# And French police recover the long-lost bust of Jim Morrison of The Doors # The trial of three accused linked to president […]
BULLETIN 19 Mei 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die hala Phala-verhooor begin in September# Rayno Nel van Suid-Afrika word bekroon as die wêreld se sterkste man # En ‘n borsbeeld van Jim Morrison van The Doors word gevind na 37-jaar # Die verhoor van drie beskuldigdes wat verbind word met die diefstal […]
BULLETIN 19 May 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The GOOD Party calls for diplomacy over disinformation as South Africa visits Washington# A teacher is sentenced to life for the rape of a learner in Worcester# And soccer: The UDM applauds Amajita’s historic Under-20 AFCON victory # The GOOD Party says […]
BULLETIN 19 Mei 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # GOOD vra diplomasie eerder as waninligting wanneer Suid-Afrika en Washington ontmoet# ‘n Onderwyser kry lewenslange tronkstraf vir die verkragting van ‘n leerder in Worcester# En sewe skoolmeisies van Johannesburg verskyn in die hof op aanklag van aanranding # Die GOOD-party sê president Cyril […]