BULLETIN 16 May 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Presidency expects the meeting between Ramaphosa and Trump to observe the right decorum# The SA Automotive Industry urges the US to rethink tariffs amid the AGOA uncertainty# And golf: Venezuela’s Jhonattan Vegas leads the PGA Championship after the opening round # […]
BULLETIN 16 Mei 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Presidensie verwag die vergadering tussen Ramaphosa en Trump sal fatsoenlik verloop# Die motorbedryf vra Amerika om tariewe te heroorweeg te midde van AGOA-onsekerheid# En gholf: Jhonattan Vegas van Venezuela is die vroeë voorloper in die Amerikaanse PGA-kampioenskap # Die Presidensie verwag volgende […]
BULLETIN 16 May 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Presidency expects the meeting between Ramaphosa and Trump to observe the right decorum# The Western Cape High Court has declared parts of the Refugees Act unconstitutional# And golf: Venezuela’s Jhonattan Vegas leads the PGA Championship after the opening round # The […]
BULLETIN 16 Mei 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Presidensie verwag die vergadering tussen Ramaphosa en Trump sal fatsoenlikheid handhaaf # Die Wes-Kaapse Hooggeregshof verklaar dele van die Wet op Vlugtelinge ongrondwetlik # En gholf: Jhonattan Vegas van Venezuela loop voor na die eerste ronde van die PGA-kampioenskap # Die Presidensie verwag volgende […]
BULLETIN 16 Mei 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Presidensie verwag die vergadering tussen Ramaphosa en Trump sal fatsoenlikheid handhaaf # Die Wes-Kaapse Hooggeregshof verklaar dele van die Wet op Vlugtelinge ongrondwetlik # Die Motown-legende Smokey Robinson word strafregtelik ondersoek na bewerings van seksuele aanranding # En gholf: Jhonattan Vegas van Venezuela loop voor na […]
BULLETIN 16 May 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The Presidency expects the meeting between Ramaphosa and Trump to observe the right decorum# The Western Cape High Court has declared parts of the Refugees Act unconstitutional# Motown legend Smokey Robinson is under criminal investigation for sexual assault# And golf: Venezuela’s […]
BULLETIN 16 May 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The EFF says Ramaphosa’s visit to the US is an attempt by Trump to undermine South Africa# Minister Macpherson says the contradictions in the Expropriation Act can be resolved# And over 100 were killed in a new wave of Israeli strikes in […]
BULLETIN 16 Mei 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die EFF sê Ramaphosa se besoek aan die VSA is ‘n poging deur Trump om Suid-Afrika te ondermyn# Minister Macpherson sê die teenstrydighede in die Onteieningswet kan opgelos word# En meer as 100 is dood in ‘n nuwe vlaag Israelse aanvalle in Gaza […]
BULLETIN 16 Mei 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die EFF sê Ramaphosa se besoek aan die VSA is ‘n poging deur Trump om Suid-Afrika te ondermyn# Minister Macpherson sê die teenstrydighede in die Onteieningswet kan opgelos word# En meer as 100 is dood in ‘n nuwe vlaag Israelse aanvalle in Gaza Bly […]
BULLETIN 16 May 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The EFF says Ramaphosa’s visit to the US is an attempt by Trump to undermine South Africa# Minister Macpherson says the contradictions in the Expropriation Act can be resolved# And over 100 were killed in a new wave of Israeli strikes […]