BULLETIN 21 Mei 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Godongwana sny die ekonomiese groeiverwagtinge van 1,9- tot 1,4-persent # Ramaphosa geniet vanmiddag ‘n werks-middagete in die Withuis voor bilaterale gesprekke # En motorsport: Ferrari se spanhoof vra beter vertonings in kwalifisering # Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, meen nou die ekonomie sal […]
BULLETIN 21 May 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The fuel levy is set to increase from the seventh of June# AfriForum takes the Expropriation Act to court over its constitutionality# And severe weather triggers disaster response across KwaZulu-Natal # Finance minister Enoch Godongwana announced the fuel levy will be increased […]
BULLETIN 21 Mei 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die brandstofheffing styg vanaf 4 Junie# AfriForum neem die Wet op Onteiening hof toe as ongrondwetlik# En KwaZulu-Natal word geteister deur gure weer # Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het aangekondig die brandstofheffing sal die eerste keer in drie jaar verhoog word. […]
BULLETIN 21 May 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Institute for Global Dialogue views the meeting between Ramaphosa and Trump as an opportunity to enhance bilateral relations# Trump and China wage a war of words about the Golden Dome missile shield system# And soccer: A pact between the European Union […]
BULLETIN 21 Mei 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Instituut vir Globale Dialoog sien die vergadering tussen Ramaphosa en Trump as ‘n geleentheid om verhoudings te verbeter# Trump en China is gewikkel in ‘n woordestryd oor sy Golden Dome-missielafweerstelsel# En sokker: Die Europese Unie en CAF sluit ‘n ooreenkoms om die […]
BULLETIN 21 May 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # President Cyril Ramaphosa heads to the White House with golf legends and the billionaire Johan Rupert# Consumer inflation inches up to 2.8-percent in April, driven by soaring beef prices# And a final farewell for Cornal Hendricks is set for Sunday # […]
BULLETIN 21 Mei 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa besoek die Withuis vergesel deur gholflegendes en die miljardêr Rupert# Die verbruikersinflasiekoers kruip op na 2,8-persent in April# En die gewese Bok-speler Cornal Hendricks word Sondag begrawe # President Cyril Ramaphosa is vandag in Washington DC vir hoëvlakgesprekke met sy Amerikaanse ampsgenoot, […]
BULLETIN 21 May 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Electricity and Energy minister Kgosientsho Ramokgopa says South Africa will continue to use coal in its energy mix for the foreseeable future. Coal-fired power stations produce 85-percent of the country’s electricity, making South Africa the biggest producer of harmful greenhouse gas emissions […]
BULLETIN 21 Mei 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê Suid-Afrika sal voortgaan om in die afsienbare toekoms steenkool as deel van sy energiemengsel te gebruik. Steenkool-kragstasies wek 85-persent van die land se elektrisiteit op, wat Suid-Afrika die grootste vrysteller van kweekhuisgasse in Afrika maak. […]
BULLETIN 21 April 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die Suid-Afrikaanse opvoeder Nadine Smith het die 2025 EDGE in Tech Athena-toekenning vir vroeë loopbaanleierskap gewen. Smith is tydens ‘n spesiale seremonie by die Universiteit van Kalifornië, Berkeley, vereer vir haar baanbrekerswerk in die omskepping van wetenskap-, tegnologie-, ingenieurswese- en wiskunde-onderwys om meer […]