Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê die Trump-vergadering was ‘n sukses# Die VF Plus is tevrede met minister Godongwana se gewysigde begroting# En Rand Water bevestig Tshwane se water is veilig # President Cyril Ramaphosa sê sy ontmoeting met sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump en sy administrasie was ‘n groot sukses. […]
BULLETIN 22 Mei 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê die Trump-vergadering was ‘n sukses# Die VF Plus is tevrede met minister Godongwana se gewysigde begroting# En Rand Water bevestig Tshwane se water is veilig Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 22 May 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # President Ramaphosa says the Trump meeting was a success# The FF Plus is pleased with minister Godongwana’s amended budget# And Rand Water confirms Tshwane’s water is safe Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 22 Mei 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Steenhuisen sê vir Trump Suid-Afrika het ‘n landelike veiligheidsprobleem# Die president van Cosatu sê Suid-Afrika se probleem is nie ras nie, maar misdaad# En Binnelandse Sake stel Operasie Nuwe Besem bekend teen onwettige immigrasie # Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê […]
BULLETIN 22 May 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Steenhuisen tells Trump that South Africa has a rural safety problem# The Cosatu president says South Africa’s problem is not race, but it is crime# And Home Affairs launches Operation New Broom to tackle illegal immigration # Agriculture minister John Steenhuisen […]
BULLETIN 22 Mei 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Steenhuisen sê vir Trump Suid-Afrika het ‘n landelike veiligheidsprobleem# Die president van Cosatu sê Suid-Afrika se probleem is nie ras nie, maar misdaad# En Binnelandse Sake stel Operasie Nuwe Besem bekend teen onwettige immigrasie Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om […]
BULLETIN 22 May 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Steenhuisen tells Trump that South Africa has a rural safety problem# The Cosatu president says South Africa’s problem is not race, but it is crime# And Home Affairs launches Operation New Broom to tackle illegal immigration Stay tuned to ………. […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 22 Mei 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig Suid-Afrika se afvaardiging na die VSA, onder leiding van president Cyril Ramaphosa, het ‘n verenigde front gebied tydens ‘n warm gesprek met die Amerikaanse president Donald Trump, wat die Suid-Afrikaners herhaaldelik in ‘n lokval probeer lei het met ongegronde […]
The headlines of the leading newspapers on 22 May 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports South Africa’s delegation to the US, led by president Cyril Ramaphosa, presented a united front during a heated discussion with US president Donald Trump, who has repeatedly tried to trap South Africans with unfounded allegations of a white genocide in […]
BULLETIN 22 Mei 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Trump lei president Ramaphosa in ’n lokval in die Withuis# ‘n Toekenning van 180-miljard-rand sal openbare infrastruktuur ‘n hupstoot gee# En rugby: Die Bokke begin vandag hul laaste belyningskamp in Kaapstad # Die Amerikaanse president Donald Trump het president Cyril Ramaphosa gister […]