BULLETIN 22 Mei 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die EFF sê Suid-Afrika se afvaardiging het die land in die verleentheid gestel# Die SANW verduidelik die buitelandse toelaes vir troepe# En Brittanje vra vir ‘n ondersoek nadat Israelse troepe op diplomate in die Wesoewer skiet Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg […]
BULLETIN 22 May 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The EFF says South Africa’s delegation embarrassed the country # The SANDF clarifies the foreign allowances for troops# And Brittain calls for a probe after Israeli troops fire at diplomats in the West Bank Stay tuned to ………. Your next bulletin […]
BULLETIN 23 May 8 am Good morning. I am …….. In this bulletin: # President Ramaphosa says the Trump meeting was a success# The FF Plus is pleased with minister Godongwana’s amended budget# And Rand Water confirms Tshwane’s water is safe # President Cyril Ramaphosa says his meeting with his US counterpart, Donald Trump, and […]
Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê die Trump-vergadering was ‘n sukses# Die VF Plus is tevrede met minister Godongwana se gewysigde begroting# En Rand Water bevestig Tshwane se water is veilig # President Cyril Ramaphosa sê sy ontmoeting met sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump en sy administrasie was ‘n groot sukses. […]
BULLETIN 22 Mei 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê die Trump-vergadering was ‘n sukses# Die VF Plus is tevrede met minister Godongwana se gewysigde begroting# En Rand Water bevestig Tshwane se water is veilig Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 22 May 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # President Ramaphosa says the Trump meeting was a success# The FF Plus is pleased with minister Godongwana’s amended budget# And Rand Water confirms Tshwane’s water is safe Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 22 Mei 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Steenhuisen sê vir Trump Suid-Afrika het ‘n landelike veiligheidsprobleem# Die president van Cosatu sê Suid-Afrika se probleem is nie ras nie, maar misdaad# En Binnelandse Sake stel Operasie Nuwe Besem bekend teen onwettige immigrasie # Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê […]
BULLETIN 22 May 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Steenhuisen tells Trump that South Africa has a rural safety problem# The Cosatu president says South Africa’s problem is not race, but it is crime# And Home Affairs launches Operation New Broom to tackle illegal immigration # Agriculture minister John Steenhuisen […]
BULLETIN 22 Mei 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Steenhuisen sê vir Trump Suid-Afrika het ‘n landelike veiligheidsprobleem# Die president van Cosatu sê Suid-Afrika se probleem is nie ras nie, maar misdaad# En Binnelandse Sake stel Operasie Nuwe Besem bekend teen onwettige immigrasie Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om […]
BULLETIN 22 May 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Steenhuisen tells Trump that South Africa has a rural safety problem# The Cosatu president says South Africa’s problem is not race, but it is crime# And Home Affairs launches Operation New Broom to tackle illegal immigration Stay tuned to ………. […]