BULLETIN 22 May 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The GOOD Party says Ramaphosa demonstrated commendable maturity in the US# The Israeli prime minister orders stepped-up security after embassy staff were killed in Washington# And rugby: Damian Willemse will miss the Stormers’ next two matches after his red card # The […]
BULLETIN 22 Mei 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # GOOD sê Ramaphosa het prysenswaardige volwassenheid getoon in Amerika# Netanyahu beveel strenger sekerheid nadat twee ambassade-personeellede in Washington vermoor is# En rugby: Damian Willemse gaan die Stormers se volgende twee wedstryde misloop na sy rooikaart # Die GOOD-party sê president Cyril Ramaphosa het […]
BULLETIN 22 May 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Deputy president Mashatile outlines South Africa’s roadmap to digital transformation# The ATM says the budget fails to address the urgent needs of the majority of citizens# And cricket: The IPL is nearing the business end, with the final in Ahmedabad on 3 […]
BULLETIN 22 Mei 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Adjunkpresident Mashatile skets die padkaart vir digitale transformasie# ATM sê Godongwana se begroting gee nie aandag aan die behoeftes van die meerderheid nie# En krieket: Die uitkloprondes van die IPL begin Dinsdag # Adjunkpresident Paul Mashatile het Suid-Afrika se padkaart vir digitale transformasie […]
BULLETIN 22 May 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # United Nations secretary general, António Guterres, has warned that biodiversity loss is a global crisis no nation can ignore. Today is International Day for Biological Diversity under the theme, Harmony with nature and sustainable development. One million species are at risk of […]
BULLETIN 22 Mei 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, het gewaarsku dat die verlies aan bioverskeidenheid ‘n wêreldwye krisis is wat geen land kan ignoreer nie. Vandag is Internasionale Biologiese Verskeidenheidsdag met die tema Harmonie met die natuur en volhoubare ontwikkeling. ‘n Miljoen spesies staan […]
BULLETIN 22 Mei 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die Universiteit van Pretoria het ‘n eredoktorsgraad aan een van Suid-Afrika se bekendste lewende kunstenaars, Diane Victor, toegeken. Sy het talle toekennings ontvang, en haar werke is in talle belangrike versamelings ingesluit, soos in die Javett-kunssentrum van die UP en die Victoria en […]
BULLETIN 22 May 2 pm Good afternoon, here is your Good News: # The University of Pretoria has conferred an honorary doctorate on one of South Africa’s greatest living artists, Diane Victor. She has received multiple awards, and her work is part of several important collections, including at the Javett Art Centre at UP and […]
BULLETIN 22 May 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # South Africa’s debt costs are soaring# Retail sales rebound with a 1.5-percent growth in March# And soccer: Sundowns seek a second continental crown in the CAF Champions League final # South Africa’s debt costs are soaring, with debt servicing now consuming 22-cents […]
BULLETIN 22 Mei 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika se skuldkoste skiet die hoogte in# Kleinhandelverkope herstel met 1.5% groei in Maart# En, Oos-Kaapse gesondheidsorgwerkers in Lusikisiki doodgeskiet # Suid-Afrika se skuldkoste styg skerp, met skuldbetalings wat nou 22 sent van elke rand wat ingevorder word, insluk. Ekonoom, Phelisa Nkomo, waarsku […]