BULLETIN 23 Mei 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Godongwana sê fiskale konsolidasie het politieke steun nodig# Die DA verwelkom die Parlement se erkenning van plaasmoorde as ‘n nasionale krisis# En die moordenaar van die Israelse ambassadepersoneel in Washington het alleen opgetree # Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê hy […]
BULLETIN 23 May 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Godongwana says fiscal consolidation requires political support# The DA welcomes the Parliament’s recognition of farm murders as a national crisis# And the shooter of the Israeli Embassy staffers in Washington acted alone # Finance minister Enoch Godongwana says he is beginning […]
BULLETIN 23 Mei 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Godongwana sê fiskale konsolidasie het politieke steun nodig# Die DA verwelkom die Parlement se erkenning van plaasmoorde as ‘n nasionale krisis# En die moordenaar van die Israelse ambassadepersoneel in Washington het alleen opgetree Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 23 May 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Godongwana says fiscal consolidation requires political support# The DA welcomes the Parliament’s recognition of farm murders as a national crisis# And the shooter of the Israeli Embassy staffers in Washington acted alone Stay tuned to ………. Your next bulletin is […]
BULLETIN 22 May 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Fikile Mbalula hails the meeting between South Africa and America as mission accomplished# Panyaza Lesufi unveils a bold plan to turn 320-billion-rand’s investment pledges into jobs# And boxing: PacMan returns to the ring at the age of 46 # ANC secretary-general Fikile […]
BULLETIN 22 Mei 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Mbalula prys die ontmoeting tussen Suid-Afrika en Amerika # Die Sentrum vir Risiko-ontleding waarsku die ontmoeting moet tot werklike hervorming lei # En boks: PacMan keer terug na die kryt op 46 # Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het die ontmoeting tussen president Cyril […]
BULLETIN 22 May 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # AfriForum calls on president Cyril Ramaphosa to either deny or rebuild South Africa# The Presidency clarifies Mcebisi Jonas’ US travel status# And Olympic Games: The IOC is confident that Brisbane is on track for the 2032 Games # AfriForum has warned president […]
BULLETIN 22 Mei 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # AfriForum vra dat Ramaphosa krisisse erken en Suid-Afrika herbou# Die Presidensie verduidelik Mcebisi Jonas se Amerikaanse reis-status# En Olimpiese Spele: Die IOK is tevrede met Brisbane se voorbereiding vir die Spele van 2032 # AfriForum het president Cyril Ramaphosa gewaarsku om Suid-Afrika se […]
BULLETIN 22 May 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Presidency clarifies Mcebisi Jonas’ US travel status# The GOOD Party says the relationship between Afriforum and the DA is troubling# And soccer: Bruno Fernandes offers to leave in order for Manchester United to get money to rebuild # The Presidency has […]
BULLETIN 22 Mei 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Presidensie verduidelik Mcebisi Jonas se Amerikaanse reis-status# GOOD-party sê die verhouding tussen AfriForum en die DA is kommerwekkend# En sokker: Kaptein Fernandes bied aan om Manchester United te verlaat sodat die klub kan herbou # Die Presidensie het onlangse kommentaar oor die […]