BULLETIN 23 Mei 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die besnoeiing van Amerikaanse navorsingsbefondsing dompel Suid-Afrikaanse universiteite in ‘n krisis # Die ACDP is bekommerd oor ‘n vertraging in die Vervoerwet# Die DA in Tshwane verwelkom optrede in Plastic View# En die Verenigde Nasies sê die internasionale raamwerk om burgerlikes te beskerm, stort […]
BULLETIN 23 May 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The US’ research funding cuts have plunged South African universities into a crisis# The ACDP is concerned about a delay in the Transport Act# The DA in Tshwane welcomes an immigration operation in Plastic View # And the United Nations says […]
BULLETIN 23 Mei 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die VF Plus sê Trump het die waarheid oor Suid-Afrika blootgelê# Twee verdagtes wat gesoek is vir ten minste ses transitorooftogte word doodgeskiet# En die beskuldigde in die moord op Israelse ambassade-personeellede word aangekla # Die Vryheidsfront Plus sê president Cyril Ramaphosa se […]
BULLETIN 23 May 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The FF Plus says Trump exposed the truth about South Africa# Two suspects wanted for at least six cash-in-transit robberies were shot dead# And the man accused of killing the Israeli Embassy staffers has officially been charged # The Freedom Front Plus […]
BULLETIN 23 Mei 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die VF Plus sê Trump het die waarheid oor Suid-Afrika blootgelê# Twee verdagtes wat gesoek is vir ten minste ses transitorooftogte word doodgeskiet# En die beskuldigde in die moord op Israelse ambassade-personeellede word aangekla Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 23 May 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The FF Plus says Trump exposed the truth about South Africa# Two suspects wanted for at least six cash-in-transit robberies were shot dead# And the man accused of killing the Israeli Embassy staffers has been charged Stay tuned to ………. Your […]
BULLETIN 23 May 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Scopa chairperson says the state will collapse if taxes never increase# The National Lotteries Commission is going to appeal the judgment on the lottery licence# And Donald Trump halts international enrolments for Harvard # Parliament’s standing committee on Finance chairperson, Joe […]
BULLETIN 23 Mei 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die voorsitter van Skoor sê die staat sal ineenstort as belasting nooit verhoog word nie# Die Nasionale Loterykommissie gaan teen die uitspraak oor die loterylisensie appelleer# En Donald Trump staak internasionale inskrywings vir Harvard # Die parlementêre staande komitee oor Finansies se voorsitter, […]
BULLETIN 23 Mei 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die voorsitter van Skoor sê die staat sal ineenstort as belasting nooit verhoog word nie# Die Nasionale Loterykommissie gaan teen die uitspraak oor die loterylisensie appelleer# En Donald Trump staak internasionale inskrywings vir Harvard Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 23 May 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The Scopa chairperson says the state will collapse if taxes never increase# The National Lotteries Commission is going to appeal the judgment on the lottery licence# And Donald Trump halts international enrolments for Harvard Stay tuned to ………. Your next bulletin […]