BULLETIN 10 Julie 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die Wes-Kaapse LUR vir Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, Anton Bredell, sê die Provinsiale Rampbestuursentrum sal op gereedheidsgrondslag bly met gure weer wat weer vanaf môre verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik vir baie koue, nat en winderinge toestande reg oor […]
BULLETIN 10 July Good afternoon, here is your Good News: # The City of Cape Town has welcomed the launch of two new digital visa schemes by the Department of Home Affairs, aimed at boosting the film and events sectors. The Stages visa will ease entry for international film talent, while Meets will streamline visa […]
BULLETIN 10 July 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Financial Sector Conduct Authority imposes 120-million-rand in fines amid a drop in major fraud cases# AfriForum is disappointed at the halting of Coding and Robotics as a compulsory subject in schools# And athletics: Caster Semenya wins a landmark case at the […]
BULLETIN 10 Julie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Finansiële waghond lê boetes van 120-miljoen-rand op te midde van ‘n afname in groot bedrogsake# AfriForum is teleurgesteld omdat Kodering en Robotika as verpligte vak in skole gestaak is# En Caster Semenya wen ‘n geskiedkundige saak in die Europese Hof vir Menseregte […]
BULLETIN SPORTS NEWS 10 July 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # First up, athletics: South Africa’s Caster Semenya has won her case in the European Court of Human Rights. The court has upheld the 2023 ruling against the Court of Arbitration for Sport in Switzerland against the […]
BULLETIN SPORTNUUS 10 Julie 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met atletiek: Die Suid-Afrikaner Caster Semenya het haar saak gewen in die Europese Hof vir Menseregte. Die hof het 2023 se uitspraak gehandhaaf teen die Hof vir Arbitrasie in Sport wat teen die tweemalige Olimpiese 800-meter-kampioen beslis […]
BULLETIN 10 July 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Caster Semenya wins a landmark case at the European Court of Human Rights# South Africa lifts the ban on Brazilian mechanically deboned meat and chicken# The DA in Ekurhuleni wants the SIU to probe the missing two-billion-rand # South African athlete Caster […]
BULLETIN 10 Julie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Caster Semenya wen ‘n geskiedkundige saak in die Europese Hof vir Menseregte# Suid-Afrika hef die verbod op Brasiliaanse meganies-ontbeende vleis en hoender op # En die DA in Ekurhuleni wil hê die Spresiale Ondersoekeenheid moet die vermiste twee-miljard-rand ondersoek # Die Suid-Afrikaanse atleet Caster […]
BULLETIN 10 July 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Sakeliga says hiring quotas threaten productivity# Trump hits Brazil with a 50-percent tariff# And cricket: Defending champions MI Cape Town will kick off SA20’s fourth season on Boxing Day # Sakeliga says the amended Employment Equity Act imposes race-based hiring quotas that […]
BULLETIN 10 Julie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Sakeliga sê aanstellingskwotas bedreig produktiwiteit# Die DA wil hê die Spesiale Ondersoekeenheid moet die verdwyning van twee-miljard-rand in Ekurhuleni ondersoek# En krieket: MI Cape Town en Durban’s Super Giants skop seisoen vier van die SA20 op 26 Desember af # Sakeliga sê die […]