BULLETIN 23 May 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Police minister reports murder rates are down in all provinces except the Northern Cape# ActionSA says gang violence ravages South African communities# And soccer: Luka Modric will leave Real Madrid after the Club World Cup # Police minister Senzo Mchunu says […]
BULLETIN 23 Mei 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die minister van Polisie sê die moordkoers daal in al die provinsies behalwe die Noord-Kaap # ActionSA sê bendegeweld verwoes Suid-Afrikaanse gemeenskappe# En Ford herroep 2024 Rangers in Suider-Afrika # Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê moordsyfers het in agt van die nege […]
BULLETIN SPORTS NEWS 23 May 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with rugby: Former New Zealand captain, Sam Cane, and Ireland greats, Peter O’Mahony and Conor Murray, have been revealed as the first players included in the Barbarians squad to play South Africa in Cape […]
BULLETIN SPORTNUUS 23 Mei 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met rugby: Die gewese Nieu-Seelandse kaptein, Sam Cane, en die Ierse legendes Peter O’Mahony en Conor Murray is die eerste spelers wat ingesluit is in die Barbarians-span wat volgende maand in Kaapstad teen Suid-Afrika speel. Die drie, […]
BULLETIN 23 May 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The US’ research funding cuts have plunged South African universities into crisis# Gauteng secures over 320-billion-rand during an investment conference# And cricket: Rajasthan Royals’ teenage sensation is included in India’s Under 19 touring squad # The US government’s research funding cuts have […]
BULLETIN 23 Mei 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die besnoeiing van Amerikaanse navorsingsfondse dompel Suid-Afrikaanse universiteite in ‘n krisis# Gauteng kry meer as 320-miljard-rand op ‘n beleggingskonferensie# En krieket: Rajasthan Royals se tiener-sensasie gaan Indië op jeugvlak verteenwoordig # Die Amerikaanse regering het navorsingsfondse besnoei wat Suid-Afrikaanse universiteite in ‘n krisis […]
BULLETIN 23 May 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The US’ research funding cuts have plunged South African universities into a crisis# The United Nations says the international framework to protect civilians is collapsing# And cricket: Rajasthan Royals’ teenage sensation is included in India’s Under 19 touring squad # The US […]
BULLETIN 23 Mei 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die besnoeiing van Amerikaanse navorsingsbefondsing dompel Suid-Afrikaanse universiteite in ‘n krisis# Die ACDP is bekommerd oor ‘n vertraging in die Wysigingswet op die Ekonomiese Regulering van Vervoer# En die Verenigde Nasies sê die internasionale raamwerk om burgerlikes te beskerm, stort in duie # […]
BULLETIN 23 Mei 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die besnoeiing van Amerikaanse navorsingsbefondsing dompel Suid-Afrikaanse universiteite in ‘n krisis # Die ACDP is bekommerd oor ‘n vertraging in die Vervoerwet# Die DA in Tshwane verwelkom optrede in Plastic View# En die Verenigde Nasies sê die internasionale raamwerk om burgerlikes te beskerm, stort […]
BULLETIN 23 May 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The US’ research funding cuts have plunged South African universities into a crisis# The ACDP is concerned about a delay in the Transport Act# The DA in Tshwane welcomes an immigration operation in Plastic View # And the United Nations says […]