BULLETIN 23 May 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Moeletsi Mbeki slams Team South Africa’s handling of white genocide claims in the US# Cricket: Former Sri Lankan captain Angelo Mathews is to retire from Tests# And 52 volunteers perform 40 life-changing surgeries for the Nelson Mandela Children’s Hospital # The chairperson […]
BULLETIN 23 Mei 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Moeletsi Mbeki kritiseer Span SA se hantering van Amerika se bewerings oor wit volksmoord# GIWUSA veroordeel COSATU se voorstel om wette tersyde te stel vir Musk se Starlink-internet# En krieket: Sri Lanka se gewese kaptein tree uit toetse # Die voorsitter van die […]
BULLETIN 23 May 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Moeletsi Mbeki slams Team SA’s handling of the white genocide claims in the US# A court dismisses a bid to halt former apartheid police’s trial in the Caiphus Nyoka murder case# And motorsport: George Russell says Mercedes needs to find more performance […]
BULLETIN 23 Mei 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Moeletsi Mbeki kritiseer Span SA se hantering van Amerika se bewerings oor wit volksmoord # Die hof verwerp gewese apartheids-polisielede se poging om die Caiphus Nyoka-moordverhoor te beëindig# En minister Mchunu bevestig 22 polisielede is in die eerste kwartaal van vanjaar vermoor # Die […]
BULLETIN 23 May 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Constitutional Court rejects Busisiwe Mkhwebane’s appeal over a 10-million-rand gratuity# The Police minister announces new forensic labs to tackle backlogs# And more cinema figures sign an open letter denouncing the alleged genocide in Gaza # The Constitutional Court has dismissed former […]
BULLETIN 23 Mei 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Konstitusionele Hof verwerp Mkhwebane se appèl oor haar geweierde gratifikasie van 10-miljoen-rand # Die minister van Polisie stel nuwe forensiese laboratoriums bekend om die agterstand te verminder# En meer rolprentsterre onderteken ‘n ope brief wat die beweerde volksmoord in Gaza veroordeel # Die […]
BULLETIN 23 May 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Senzo Mchunu dismisses claims of white genocide in South Africa# ActionSA says gang violence ravages South African communities# And cricket: Tim Seifert replaces Jacob Bethell in RCB’s squad for the rest of the IPL # Minister of Police Senzo Mchunu has […]
BULLETIN 23 Mei 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Senzo Mchunu verwerp bewerings van volksmoord op wittes in Suid-Afrika# Agbiz beskou Ramaphosa se besoek aan Amerika as ‘n hupstoot vir handel en diplomasie# En ActionSA sê bendegeweld verwoes Suid-Afrikaanse gemeenskappe # Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het bewerings van ‘n […]
BULLETIN 23 Mei 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Twee-en-vyftig mediese vrywilligers het kragte saamgesnoer met die Nelson Mandela-kinderhospitaal in Johannesburg en Operasie Glimlag Suid-Afrika om 40 lewensveranderende operasies uit te voer. Gesplete lippe en verhemeltes is onder meer herstel. Die projek wat deur Life Healthcare ondersteun word, het ten doel om […]
BULLETIN 23 May Good afternoon, here is your Good News: # Fifty-two medical volunteers joined forces with the Nelson Mandela Children’s Hospital in Johannesburg and Operation Smile South Africa to perform 40 life-changing surgeries. The procedures included cleft lip and palate surgeries. The initiative, supported by Life Healthcare, aimed to reduce the surgical backlog affecting […]