BULLETIN 24 May 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The GOOD Party says genocide claims linked to South Africa’s murder rate are untrue# SAFTU demands full public disclosure of all agreements reached during the Washington visit# And tennis: Aryna Sabalenka feels stronger than ever before French Open # The GOOD Party says […]
BULLETIN 24 Mei 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die GOOD-party sê volksmoord-bewerings gekoppel aan Suid-Afrika se moordsyfer is onwaar# SAFTU eis volle openbaarmaking van alle ooreenkomste wat in Washington gesluit is# En tennis: Aryna Sabalenka voel sterker as ooit voor die Franse Ope # Die GOOD-party sê die bewerings van volksmoord […]
BULLETIN 24 Mei 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die MK Party eis die onmiddellike opheffing van die regulasies wat uitgevaardig is onder Wet op Staatsinligtingstegnologie-agentskap# Nkosazana Dlamini-Zuma moedig Afrikane aan om hul eie storie deur ontwikkeling te vertel# En Donald Trump sê Brittanje moet vir olie boor eerder as om ‘onooglike’ […]
BULLETIN 24 May 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The MK Party demands the immediate suspension of the regulation gazetted under the State Information Technology Agency Act# The fake patient accused of snatching two babies from the Dora Nginza Hospital will b back in court end of May# And, Donald Trump […]
BULLETIN 24 Mei 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die EFF verwerp die IKT-beleid wat Solly Malatsi in die Staatskoerant afgekondig het# COSATU vra op Afrikadag vir geregtigheid en eenheid regoor die kontinent# En tennis: Lloyd Harris van Suid-Afrika kwalifiseer vir Franse Ope-hooftrekking # Die EFF verwerp die beleid wat die minister […]
Bulletin Stories BULLETIN 24 May 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The EFF rejects the ICT policy direction gazetted by Solly Malatsi# COSATU calls for justice and unity across the continent on Africa Day# And tennis: South African Lloyd Harris qualifies for the French Open main draw # The EFF has rejected […]
BULLETIN 24 Mei 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Nkosazana Dlamini-Zuma verwerp volksmoord-bewerings as waninligting# Die Vryheidsfront Plus is versigtig optimisties oor die daling in misdaad maar meen Suid-Afrika is steeds in ‘n ernstige misdaadgreep# En tennis: Novak Djokovic is in eindstryd van die Genève Ope met sy 100ste titel in sig […]
BULLETIN 24 May 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Dlamini-Zuma denounces genocide claims as misinformation# FF Plus cautiously welcomes crime drop, but SA still faces grim reality# And tennis: Djokovic reaches Geneva Open final with 100th title in sight # Former African Union chairperson Nkosazana Dlamini-Zuma has dismissed claims of genocide […]
BULLETIN 23 May 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The DA says South Africans are still living in fear despite the crime stats gains# Action Society says a one-size-fits-all SAPS model cannot tackle local crime# And soccer: UEFA apologises for running out of medals after the Europa League final # The […]
BULLETIN 23 Mei 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA sê Suid-Afrikaners leef steeds in vrees ondanks positiewe nuus in die jongste misdaadstatistieke# Action Society sê ‘n algemene polisie-model kan nie plaaslike misdaad aanpak nie# En sokker: UEFA vra verskoning oor te min wennersmedaljes na die Europaliga-eindstryd # Die DA sê […]