BULLETIN 10 July 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # SA Canegrowers warn of a double blow from the US tariffs and cheap subsidised imports# Action Society is to pursue legal action after a convicted murderer was wrongfully freed# And rugby: France makes ten changes for the second Test against the All […]
BULLETIN 10 Julie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die SA Suikerriet-kwekersvereniging waarsku oor ‘n dubbelle terugslag van Amerikaanse heffings en gesubsideerde invoere# Action Society dreig met regstappe nadat ‘n veroordeelde moordenaar per ongeluk vrygelaat is# En rugby: Frankryk se span word behoorlik geskommel vir die tweede toets teen die All Blacks […]
BULLETIN 10 July 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # A former apartheid-era police member is sentenced to 15 years for the murder of a student activist in 1987 # The search for survivors continues after Houthis sink a second cargo ship in the Red Sea in a week# And rugby: The […]
BULLETIN 10 Julie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Voormalige apartheidsera-polisielid word tot 15 jaar gevonnis vir die moord op ‘n studente-aktivis in 1987# Die soektog na oorlewendes gaan voort nadat Hoethi-rebelle ‘n tweede vragskip in die Rooi See sink# En rugby: Die Oos-Kaap vra ondersteuning vir die Bokke in Saterdag […]
BULLETIN 10 July 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # A former apartheid-era police member is sentenced to 15-years for the murder of a student activist in 1987 # The DA files an additional complaint with Parliament’s Ethics Committee against minister Senzo Mchunu# And cricket: The IPL’s business value increases to a […]
BULLETIN 10 Julie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Voormalige apartheidsera-polisielid word tot 15 jaar gevonnis vir moord op Nyoka in 1987# Die DA dien bykomende klagte teen minister Mchunu in by Parlement se Etiekkomitee# En krieket: Die IPL se bedryfswaarde styg tot ‘n geraamde 330-mijard-rand # Die voormalige apartheidsera-polisielid Johan Marais is […]
BULLETIN 10 July 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The DA slaps the minister of Police with criminal charges# Pakistani police arrest 149 people in a raid on a scam call centre# And rugby: The All Blacks coach makes two enforced changes for the second Test against France # The DA […]
BULLETIN 10 Julie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA dien strafregtelike klagtes in teen die minister van Polisie# Die Pakistanse polisie keer 149 mense aan tydens ‘n klopjag op ‘n swendel-oproepsentrum# En rugby: Twee veranderings aan die All Blacks se opdrafspan vir die tweede toets teen Frankryk # Die DA […]
BULLETIN 10 Julie 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die Stad Kaapstad het die bekendstelling verwelkom van twee nuwe digitale visum-stelsels by die Department van Binnelandse Sake, wat die rolprent- en gebeurtenissektor ’n hupstoot kan gee. Die Stages-visum sal toegang tot die land vergemaklik vir internasionale rolprentmakers terwyl die Meets-visum toegang vir […]
BULLETIN 10 July 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Western Cape Local Government, Environmental Affairs and Development Planning MEC, Anton Bredell, says the Provincial Disaster Management Centre will remain on alert as inclement weather conditions are expected again from tomorrow. The South African Weather Service has issued a warning for very cold, […]