BULLETIN 26 May 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Macpherson confirms government’s commitment to infrastructure-led economic growth# Salman Rushdie is pleased with the maximum sentence for a man who left him blind in one eye# And rugby: Feinberg-Mngomezulu, Hanekom and Louw are all nominated as South Africa’s URC Player of […]
BULLETIN 26 Mei 6nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Macpherson bevestig regering se verbintenis tot infrastruktuur-gedrewe ekonomiese groei# Salman Rushdie verwelkom die swaar vonnis van ‘n man wat hom met ‘n blinde oog gelaat het # En rugby: Feinberg-Mngomezulu, Hanekom en Louw word benoem as Suid-Afrika se beste VRK-spelers # Die minister van […]
BULLETIN 26 May 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # ActionSA demands the Labour minister’s dismissal over rising unemployment# Former DRC president Kabila joins the M23 rebels amid treason charges# And tennis: Lloyd Harris from South Africa returns to the French Open main draw # ActionSA calls on president Cyril Ramaphosa […]
BULLETIN 26 Mei 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA eis die minister van Arbeid se afdanking omdat werkloosheid styg# NotInMyName is sterk gekant teen wysigings wat SEB-beleid en ekonomiese regstelling bedreig# En tennis: Lloyd Harris van Suid-Afrika keer terug na die hooftrekking van die Franse Ope # ActionSA vra president Cyril […]
BULLETIN 26 May 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Business Leadership SA urges government to fix the failing logistics system or risk choking economic recovery# Minister Solly Malatsi reiterates connectivity is crucial for economic growth# And cricket: Sixteen players will represent the Proteas Women during the white-ball tour of the West […]
BULLETIN 26 Mei 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Business Leadership SA eis die regering moet mislukte logistiek regstel vir ekonomiese herstel# Minister Malatsi herhaal verbindings is noodsaaklik vir ekonomiese groei# En krieket: Sestien spelers word ingesluit in die Protea Vroue se toergroep na die Windies # Business Leadership South Africa versoek […]
BULLETIN 26 May 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Public pressure increases on Kelly Smith to reveal Joslin’s whereabouts as sentencing begins tomorrow# BOSA renews its call to open the sex offenders register as sexual crimes surge# And cricket: Sikandar Raza is hailed a hero after his trans-continental flights to help […]
BULLETIN 26 Mei 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Openbare druk neem toe op Kelly Smith om te sê waar Joslin is aan die vooraand van vonnisoplegging# BOSA herhaal sy oproep om die seksuele oortredersregister oop te stel namate seksuele misdade toeneem# En Iran weier om sy uraaan-verrykingsprogram te staak soos Amerika […]
BULLETIN 26 May 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Public pressure increases on Kelly Smith to reveal Joslin’s whereabouts as sentencing begins tomorrow# The DA demands clarity on Lottery operations as a court finds minister Tau’s licence process unlawful# And cricket: Sikandar Raza is hailed a hero after his trans-continental flights […]
BULLETIN 26 Mei 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Openbare druk neem toe op Kelly Smith om te sê waar Joslin haar bevind aan die vooraand van vonnisoplegging# Die DA eis duidelikheid oor lotery-bedrywighede nadat minister Tau se lisensieproses onregmatig bevind word # En Brugge vra toeriste moet ophou om die antieke Belgiese […]