BULLETIN 27 May 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The UDM leader wants a joint SA-US investigative committee to probe genocide claims# Three people have been killed in a bus accident in Tongaat# UNRWA says supplies being allowed into Gaza are not enough# And motorsport: Thailand plans to bid for […]
BULLETIN 27 Mei 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die leier van die UDM vra ‘n gesamentlike ondersoekkomitee tussen Suid-Afrika en Amerika na die volksmoordbewerings # Drie mense sterf in ‘n busongeluk in Tongaat# Die Verenigde Nasies sê die voorrade wat in Gaza toegelaat word is nie genoeg nie# En motorsport: Thailand gaan ’n […]
BULLETIN 27 Mei 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Bantu Holomisa wil ‘n gesamentlike SA-VSA ondersoek hê na die volksmoordbewerings# Saftu eis die onmiddellike omkering van die vereistes om Starlink tegemoet te kom# En Darren Scott is oorlede # UDM-leier Bantu Holomisa vra ‘n gesamentlike ondersoekkomitee tussen Suid-Afrika en Amerika om die […]
BULLETIN 27 May 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Bantu Holomisa wants a joint SA-US investigation into the genocide claims# Saftu demands the immediate reversal of the requirements to facilitate Starlink# And Darren Scott has died # UDM leader Bantu Holomisa is calling for a joint investigative committee between South Africa […]
BULLETIN 27 Mei 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Bantu Holomisa wil ‘n gesamentlike SA-VSA ondersoek hê na die volksmoordbewerings# Saftu eis die onmiddellike omkering van die vereistes om Starlink tegemoet te kom# En die radio-omroeper Darren Scott is oorlede Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 27 May 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Bantu Holomisa wants a joint SA-US investigation into the genocide claims# Saftu demands the immediate reversal of the requirements to facilitate Starlink# And the radio announcer Darren Scott has died Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 27 Mei 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die EFF sê die verhoging in die brandstofheffing is ongrondwetlik# Die Oos-Kaapse premier doen ‘n beroep op kalmte in Addo# En ‘n man word gearresteer nadat hy met ‘n motor tussen Liverpool-ondersteuners injaag # Die EFF het aan die minister van Finansies, Enoch […]
BULLETIN 27 May 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The EFF says increasing the fuel levy is unconstitutional# The Eastern Cape premier appeals for calm in Addo# And a man is arrested after ploughing with a car into Liverpool fans # The EFF has written to Finance minister, Enoch Godongwana, expressing […]
BULLETIN 27 Mei 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die EFF sê die verhoging in die brandstofheffing is ongrondwetlik# Die Oos-Kaapse premier doen ‘n beroep op kalmte in Addo# En ‘n man word gearresteer nadat hy met ‘n motor tussen Liverpool-ondersteuners injaag Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 27 May 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The EFF says increasing the fuel levy is unconstitutional# The Eastern Cape premier appeals for calm in Addo# And a man is arrested after ploughing with a car into Liverpool fans Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……