BULLETIN SPORTS NEWS 27 May 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with athletics: The DA has called for calm and unity ahead of Athletics South Africa’s elections on Saturday. This follows after A-S-A president James Moloi requested police presence at the elections, a move the […]
BULLETIN SPORTNUUS 27 Mei 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met atletiek: Die DA het kalmte en eenheid versoek voor Atletiek Suid-Afrika se verkiesing op Saterdag. Dit volg nadat ASA se president, James Moloi, polisieteenwoordigheid versoek het, wat die party sê dui op diepgaande wanfunksionaliteit en onbestendigheid […]
BULLETIN 27 May 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Concern over the US’s absence during the G20 agricultural scientists’ meeting# The Activists and Citizens Forum says “Kill the Boer” is a liberation song# And a farm attacker is jailed for 20 years over the vicious assault on an award-winning Free State […]
BULLETIN 27 Mei 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Kommer oor Amerika se afwesigheid op die vergadering van G20-landbouwetenskaplikes# Activists and Citizens Forum sê “Kill the Boer” is ’n bevrydingslied # En ‘n plaasaanvaller kry 20-jaar tronkstraf vir die wrede aanranding op ‘n bekroonde Vrystaatse boer # Suid-Afrika het kommer uitgespreek oor die […]
BULLETIN 27 May 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The UDM leader wants a joint SA-US investigative committee to probe genocide claims# The United Nations says supplies being allowed into Gaza are not enough# And motorsport: Thailand plans to bid for an F1 race in 2028 # UDM leader Bantu Holomisa […]
BULLETIN 27 Mei 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die UDM-leier vra vir ‘n gesamentlike komitee tussen Suid-Afrika en Amerika om volksmoordbewerings te ondersoek# Die Verenigde Nasies sê die kosvoorraad wat Gaza bereik is nie genoeg om hongersnood af te weer nie # En motorsport: Thailand onderhandel om teen 2028 ‘n Formule Een-wedren […]
BULLETIN 27 May 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The UDM leader wants a joint SA-US investigative committee to probe genocide claims# Three people have been killed in a bus accident in Tongaat# UNRWA says supplies being allowed into Gaza are not enough# And motorsport: Thailand plans to bid for […]
BULLETIN 27 Mei 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die leier van die UDM vra ‘n gesamentlike ondersoekkomitee tussen Suid-Afrika en Amerika na die volksmoordbewerings # Drie mense sterf in ‘n busongeluk in Tongaat# Die Verenigde Nasies sê die voorrade wat in Gaza toegelaat word is nie genoeg nie# En motorsport: Thailand gaan ’n […]
BULLETIN 27 Mei 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Bantu Holomisa wil ‘n gesamentlike SA-VSA ondersoek hê na die volksmoordbewerings# Saftu eis die onmiddellike omkering van die vereistes om Starlink tegemoet te kom# En Darren Scott is oorlede # UDM-leier Bantu Holomisa vra ‘n gesamentlike ondersoekkomitee tussen Suid-Afrika en Amerika om die […]
BULLETIN 27 May 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Bantu Holomisa wants a joint SA-US investigation into the genocide claims# Saftu demands the immediate reversal of the requirements to facilitate Starlink# And Darren Scott has died # UDM leader Bantu Holomisa is calling for a joint investigative committee between South Africa […]