BULLETIN 11 Julie 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die regbank versoek Mkhwanazi om bewyse vir sy bewerings te lewer# RISE Mzansi dring aan op optrede teen die dobbelverslawingskrisis# En ‘n regter keer Trump se uitvoerende bevel oor geboortereg-burgerskap Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 11 July 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The judiciary requests Mkhwanazi to furnish evidence for his allegations# RISE Mzansi urges action on the gambling addiction crisis# And a judge blocks Trump’s executive order on birthright citizenship Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 11 Julie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die minister van Eletrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa sê strukturele beurtkrag is uitgeroei met Eskom wat gereed is om sy energiebeskikbaarheidsfaktor teen die einde van die boekjaar tot meer as 70-persent verbeter. # Mail & Guardian op Vrydae: Skryf die […]
The headlines of the leading newspapers on 11 July 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the minister of Electricity and Energy, Kgosientsho Ramokgopa, says structural load-shedding has been eradicated with Eskom set to improve its energy availability factor to more than 70-percent by the end of the financial year. # Mail & Guardian on Fridays: […]
BULLETIN 11 Julie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sal vandag vir die eerste keer met die vooraanstaande persone vergader# Die African Congress for Transformation sê verklikkers moet beskerm word# En atletiek: Minister McKenzie verwelkom die uitspraak ten gunste van Caster Semenya # President Cyril Ramaphosa sal vandag die nasionale […]
BULLETIN 11 July 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # President Ramaphosa will today meet with the eminent persons for the first time# The African Congress for Transformation says whistleblowers must be protected# And athletics: Minister McKenzie welcomes the ruling in favour of Caster Semenya # President Cyril Ramaphosa will meet with […]
BULLETIN 11 Julie 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sal vandag vir die eerste keer met die vooraanstaande persone vergader# Die African Congress for Transformation sê verklikkers moet beskerm word# En atletiek: Minister McKenzie verwelkom die uitspraak ten gunste van Caster Semenya Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om […]
BULLETIN 11 July 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # President Ramaphosa will today meet with the eminent persons for the first time # The African Congress for Transformation says whistleblowers must be protected # And athletics: Minister McKenzie welcomes the ruling in favour of Caster Semenya Stay tuned to ………. […]
BULLETIN 10 July 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # President Cyril Ramaphosa will address the nation on national security on Sunday# A Mexican man is denied bail after being charged with the murder of a young SA woman in the Bahamas# And Musk and Trump make waves for all the wrong […]
BULLETIN 10 Julie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa praat Sondag met die nasie oor nasionale veiligheid# ‘n Mexikaan word borgtog geweier nadat hy aangekla is van moord op ‘n jong Suid-Afrkaanse vrou in die Bahamas# En Musk en Trump haal die nuus oor al die verkeerde redes # President Cyril […]