BULLETIN 29 August 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Solidarity is concerned by Ford’s latest job cuts# Santaco Gauteng says there is no province-wide protest# And South Korea bans mobile phones in classrooms from March next year # Solidarity says it is concerned about Ford Motor Company of Southern Africa’s latest […]
BULLETIN 29 Augustus 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Solidariteit is bekommerd oor Ford se jongste afleggings# Santaco Gauteng sê daar is geen betogings vandag nie# En Suid-Korea verbied selfone in klaskamers vanaf Maart volgende jaar # Solidariteit sê hy is bekommerd oor Ford Motormaatskappy in Suider-Afrika se jongste poste-besnoeiings. Die voertuigvervaardiger […]
BULLETIN 29 Augustus 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Solidariteit is bekommerd oor Ford se jongste afleggings# Santaco Gauteng sê daar is geen betogings vandag nie# En Suid-Korea verbied selfone in klaskamers vanaf Maart volgende jaar Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 29 August 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Solidarity is concerned by Ford’s latest job cuts# Santaco Gauteng says there is no province-wide protest# And South Korea bans mobile phones in classrooms from March next year Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 29 Augustus 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Batebeslagleggingseenheid word internasionaal bygestaan om die gesteelde geld van die Guptas terug te kry# Die voormalige Bok-afrigter Peter de Villiers is vrygespreek van seksuele aanranding# En die skoolskieter in Minneapolis was behep met die idee om kinders dood te maak # Die […]
BULLETIN 29 August 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Asset Forfeiture Unit is being assisted internationally to recover the stolen money of the Guptas# The former Bok coach Peter de Villiers is acquitted of sexual assault # And the Minneapolis school shooter was obsessed with the idea of killing children # […]
BULLETIN 29 Augustus 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Batebeslagleggingseenheid word internasionaal bygestaan om die gesteelde geld van die Guptas terug te kry# Die voormalige Bok-afrigter Peter de Villiers is vrygespreek van seksuele aanranding# En die skoolskieter in Minneapolis was behep met die idee om kinders dood te maak Bly ingeskakel op […]
BULLETIN 29 August 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The Asset Forfeiture Unit is being assisted internationally to recover the stolen money of the Guptas# The former Bok coach Peter de Villiers is acquitted of sexual assault # And the Minneapolis school shooter was obsessed with the idea of killing children […]
BULLETIN 29 Augustus 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # AfriForum kritiseer die MK-party se voorgestelde wetsontwerp om grondregte te hersien# Gauteng kry sy eie taakspan vir die ondersoek van politieke moorde# En krieket: Dane van Niekerk sal nie deel wees van die Protea-vroue se Wêreldbeker-groep nie # AfriForum sê hy is sterk […]
BULLETIN 29 August 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # AfriForum criticises the MK Party’s proposed bill to overhaul land rights# Gauteng will be getting its own political killings task team# And cricket: Dane van Niekerk will not be part of the Proteas Women’s World Cup squad # AfriForum says it strongly […]