BULLETIN 2 Junie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA lê grondwetwysigings ter tafel om onwettige immigrasie aan te pak# BOSA dring aan op die dringende toetsing van alle polisielede teen die seksoortredingsregister# En, meer as 1,67-miljoen jeugwerksgeleenthede is glo reeds deur die presidensiële program geskep # ActionSA sê die Grondwet moet […]
BULLETIN 2 Junie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Macpherson ontvang die finale verslag oor die George-bouramp# ACS verwelkom die goedkeuring van dringende sekerheidsopgraderings by lughawens# En, Rusland en Oekraïne vergader in Istanbul om planne te bespreek oor hoe om die oorlog te beëindig # Die Raad vir die Bou-omgewing het […]
BULLETIN 2 June 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Macpherson receives the final report on the George building collapse# Aviation Coordination Services welcomes the approval for urgent airport security upgrades# And cricket: Stuart Broad reportedly joins the Proteas as a consultant ahead of the WTC Final # Public Works and […]
BULLETIN 2 Junie Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Padwedlope: Vier personeellede van die Universiteit van Pretoria is gereed om die Comrades-marathon, aan te pak om geld in te samel vir studente wat finansieel sukkel. Mense van meer as 80 lande sal aan Sondag se wedloop deelneem wat vanjaar afdraande is en oor ongeveer […]
BULLETIN 2 June Good afternoon, here is your Good News: # Roadrunning: Four University of Pretoria staff members are set to tackle South Africa’s most famous ultramarathon, the Comrades Marathon, to raise funds for students facing financial difficulties. More than 80 nations will be represented in the race, a down-run over approximately 89 kilometres from […]
BULLETIN 2 June 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # CapeNature’s HeliHack team removed over 15-thousand invasive pine trees from the steep slopes of Boosmansbos Wilderness area last month. The record-breaking conservation effort, which took three-days restored one-thousand-and-80 hectares of land, enhancing water security for approximately 15-thousand residents in the Southern Cape. […]
BULLETIN 2 Junie 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # CapeNature se HeliHack-span het verlede maand meer as 15-duisend indringerdennebome van die steil hellings van die Boosmansbos-wildernisgebied verwyder. Die reusebewaringspoging het drie dae geduur, een-duisend-en-80 hektaar grond herstel en watersekerheid vir ongeveer 15-duisend inwoners in die Suid-Kaap verbeter. Die projek het ook gelei tot […]
BULLETIN 2 Junie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Departement van Justisie stig ‘n vrouemoord-moniterings-inisiatief # Die DA verwerp minister Groenewald se verskuiwing van blaam na die verdwyning van misdadigers # En, 25 mense is vermoor in Nigeriese grondgeskille # Die Departement van Justisie ontwikkel ‘n vrouemoord-inisiatief om geslagsgeweld die hoof te bied. […]
BULLETIN 2 June 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Justice Department establishes a femicide watch initiative# The DA rejects minister Groenewald’s blame-shifting in the disappearance of convicted criminals in Pollsmoor# And cricket,Stuart Broad reportedly joins the Proteas as a consultant ahead of the WTC Final # The Justice Department is […]
BULLETIN 2 Junie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Kubayi sê dis belangrik dat kinders beskerm word# Cosatu verwelkom die regering se optrede oor die indiensneming van buitelandse burgers # En, die dodetal weens kitsvloede in Nigerië styg tot meer as 150 # Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, […]