Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 03 Junie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Suid-Afrikaanse Mediese Toestelbedryfvereniging het sy kommer uitgespreek oor die regering se versuim om sy lede se rekeninge betyds te betaal en gewaarsku dat klein firmas toenemend huiwerig is om die staat te voorsien. Teen die einde van Mei […]
The headlines of the leading newspapers on 03 June 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the South African Medical Device Industry Association has expressed concern about the government’s failure to pay its members’ bills on time and warned that small firms are increasingly reluctant to supply the state. By the end of May, the debt […]
BULLETIN 3 Junie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die MK-party gaan teen die Hooggeregshof-uitspraak teen John Hlophe appelleer# Tiener-damprook dra by tot groeiende nikotienverslawing# En die Duitse polisie begin ‘n nuwe soektog na Madeleine McCann # Die MK-party gaan appelleer teen die uitspraak van die Wes-Kaapse Hooggeregshof oor voormalige regter John […]
BULLETIN 3 June 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The MK Party is going to appeal the High Court ruling against John Hlophe# Teen vaping is fuelling the nicotine addiction crisis# And the German police start a new search for Madeleine McCann # The MK Party says it will appeal the […]
BULLETIN 3 Junie 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die MK-party gaan teen die Hooggeregshof-uitspraak teen John Hlophe appelleer# Tiener-damprook dra by tot groeiende nikotienverslawing# En die Duitse polisie begin ‘n nuwe soektog na Madeleine McCann Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 3 June 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The MK Party is going to appeal the High Court ruling against John Hlophe# Teen vaping is fuelling the nicotine addiction crisis# And the German police start a new search for Madeleine McCann Stay tuned to ………. Your next bulletin is […]
BULLETIN 2 Junie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Wes-Kaapse Hooggeregshof beslis John Hlophe is nie geskik vir die Regterlike Dienskommissie nie# Gauteng Onderwys veroordeel die moord op ‘n leerder in Roodepoort# En, meer as 300 verdagtes is die naweek in Gauteng gearresteer # Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het beslis die Parlement […]
BULLETIN 2 June 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Western Cape High Court rules that John Hlophe is not fit to serve on the Judicial Service Commission# Gauteng Education condemns the murder of a learner in Roodepoort# And tennis: Alexander Zverev reaches the quarter-final after Tallon Griekspoor retires injured at […]
BULLETIN 2 Junie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA eis dat die Parlement minister Nkabane moet inroep oor ‘n geheime SETA-paneel# Die minister van Water en Sanitasie waarsku infrastruktuur word doelbewus beskadig vir tenders # En, Business Leadership SA bepleit ingryping by mislukte munisipaliteite wat die ekonomie ondermyn # Die DA […]
BULLETIN 2 June 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The DA demands that Parliament summon minister Nkabane over a secret SETA panel# Pemmy Majodina warns infrastructure is deliberately vandalised to secure tenders# And tennis, the teenager Mirra Andreeva and Coco Gauff are through to the quarter-finals at the French Open # […]