BULLETIN SPORTNUUS 3 Junie 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Krieket: Protea-snelbouler Kagiso Rabada sê hy is gereed vir Australië se berugte slegsê-taktiek en voeg by dit sal hom net meer motiveer. Die twee nasies takel mekaar volgende week in die Wêreld-toetskampioenskap-eindstryd op Lord’s in Engeland. Die laaste keer […]
BULLETIN 3 Junie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrikaners word aangemoedig om hulle weer te verbind tot die bou van ‘n kindervriendelike land# Die Staatsdiensvakbond vra die regering om die lewenskoste-krisis te bekamp# En, die Europese Unie beweeg nader aan klimaat- en energieteikens # Die regering doen ‘n beroep op Suid-Afrikaners […]
BULLETIN 3 June 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # South Africans are urged to recommit to building a child-friendly country# The Public Servants Association is calling on government to mitigate the impact of the cost of living crisis# And cricket, Kagiso Rabada is ready for Australia’s infamous sledging tactics # Government […]
BULLETIN 3 Junie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA sê OPOD vertraag sy toegang tot die Phala Phala-verslag# Die polisie is op die rand van ‘n deurbraak in die moord op die IVP-adjunkhoofsweep# En die VN-hoof vra ‘n ondersoek na die moorde by ‘n voedselverspreidingsentrum in Gaza # ActionSA sê die […]
BULLETIN 3 June 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # ActionSA says IPID is delaying its access to the Phala Phala report# The Police are close to making a breakthrough in the murder case of the IFP deputy chief whip# And, the UN chief is calling for a probe into the killings […]
BULLETIN 3 Junie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # ActionSA sê OPOD vertraag sy toegang tot die Phala Phala-verslag# Die polisie is op die rand van ‘n deurbraak in die moord op die IVP-adjunkhoofsweep# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof sal vandag die EFF se aansoek teen die verhoging van die brandstofheffing aanhoor# En die VN-hoof […]
BULLETIN 3 June 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # ActionSA says the IPID is delaying its access to the Phala Phala report# The Police are close to making a breakthrough in the murder case of the IFP deputy chief whip# The Western Cape High Court will hear the EFF’s challenge […]
BULLETIN 3 June 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # South Africa attends the council meeting of the Organisation for Economic Co-operation and Development in Paris# South Koreans are voting for a new president# And road-running: After winning the Two Oceans Gerda Steyn is focusing on the Comrades # Minister of International […]
BULLETIN 3 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika woon die raadsvergadering van die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling in Parys by# Suid-Koreane stem vir ‘n nuwe president# En padwedlope: Gerda Steyn wil ná die Twee Oseane ook die Comrades wen # Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald […]
BULLETIN 3 Junie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Suid-Afrika woon die raadsvergadering van die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling in Parys by# Suid-Koreane stem vir ‘n nuwe president# En padwedlope: Gerda Steyn wil ná die Twee Oseane ook die Comrades wen Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………