BULLETIN 5 June 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Godongwana is waiting for a Reserve Bank and standing committee report before adjusting the inflation target# Julius Malema says he is unfazed by Floyd Shivambu’s return to Parliament# And the British prime minister says Israel’s military action in Gaza is appalling […]
BULLETIN 5 Junie 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Godongwana wag vir ‘n Reserwebank- en staande komitee-verslag voordat hy die inflasieteiken aanpas# Julius Malema sê hy is min gepla deur Floyd Shivambu se terugkeer na die Parlement# En die Britse premier sê Israel se militêre optrede in Gaza is afgryslik Bly ingeskakel […]
BULLETIN 5 June 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Godongwana is waiting for a Reserve Bank and standing committee report before adjusting the inflation target# Julius Malema says he is unfazed by Floyd Shivambu’s return to Parliament# And the British prime minister says Israel’s military action in Gaza is […]
BULLETIN 4 Junie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die VF Plus waarsku teen ‘n krisis in die rooivleisbedryf# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling maak vordering met ‘n basiese inkomstebeleid # En, tennis: die Franse sprokiesverhaal leef voort met Lois Boisson wat die halfeindronde van die Franse Ope haal # Die Vryheidsfront Plus […]
BULLETIN 4 June 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Freedom Front Plus warns of a red meat industry crisis# Social Development moves forward with the basic income support policy# And Tennis: The French fairytale continues as Boisson reaches the French semi-finals # The Freedom Front Plus says South Africa’s red […]
BULLETIN 4 Junie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA doen ‘n beroep op Nasional Tesourie om Gauteng te straf vir onbetaalde munisipale skuld # Die Aankoopbestuurdersindeks dui aan Suid-Afrika se groei het ‘n vierjaar-hoogtepunt bereik# En, tennis: Coco Gauff dring deur na die halfeindronde van die Franse Ope # Die leier […]
BULLETIN 4 June 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The DA urges National Treasury to penalize Gauteng over unpaid municipal debt # South Africa’s business activity growth hits a four-year high# And Tennis: Gauff reaches the French Open semi-finals after beating Keys # DA Tshwane leader Cilliers Brink has urged the […]
BULLETIN 4 Junie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Rise Mzansi sê meer as 700 000 Suid-Afrikaners wag met rybewys-drukker wat weer stukkend is # Die Departement van Vervoer ontvang meer as 160 voorstelle vir spoor- en hawedeurgange# En, rugby: Cian Healy en Shannon Frizell versterk Barbarians se span vir kragmeting teen Springbokke […]
BULLETIN 4 June 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Rise Mzansi says over 700-thousand South Africans are left in limbo as the ID printing machine breaks down again# The Transport Department receives over 160 proposals for rail and port corridors# And Rugby: Healy and Frizell add more international experience to the […]
BULLETIN 4 Junie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die uitvoerende hoof van AgriSA sê Suid-Afrika benodig ‘n voedselsekerheidsindeks# GIWUSA sê 0,1% groei in die bruto binnelandse produk bevestig stagnasie van kapitalisme # En krieket: Mitchell Marsh voer Australië aan in T20-reeks teen Wes-Indiese Eilande # Die uitvoerende hoof van AgriSA, Johann Kotze, […]