BULLETIN 4 Junie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Steenhuisen kondig grootskaalse voëlgriep-inenting aan# Elf Gautengse polisiebeamptes is gedurende die eerste kwartaal vermoor# En Donald Trump sê hy is teleurgesteld in Elon Musk se kritiek # Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het die eerste massa-inenting van pluimvee in Suid-Afrika aangekondig […]
BULLETIN 6 Junie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Steenhuisen kondig grootskaalse voëlgriep-inenting aan# Elf Gautengse polisiebeamptes is gedurende die eerste kwartaal vermoor# En Donald Trump sê hy is teleurgesteld in Elon Musk se kritiek Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 6 June 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Steenhuisen announces a mass bird flu vaccination # Eleven police officers killed during the first quarter in Gauteng# And Donald Trump says he is disappointed in Elon Musk’s criticism Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 6 Junie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering verwelkom die aanvaarding van die fiskale raamwerk# Minister De Lille sê die veiligheid van internasionale besoekers is ‘n nasionale prioriteit# En die Brasiliaanse president beskuldig Israel van volksmoord met voorbedagte rade # Die regering verwelkom die parlementêre staande komitee oor Finansies […]
BULLETIN 6 June 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Government welcomes the adoption of the fiscal framework# Minister De Lille says the safety of international visitors is a national priority# And the Brazilian president accuses Israel of premeditated genocide # The government welcomes Parliament’s standing committee on Finance’s approval of the […]
BULLETIN 6 Junie 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die regering verwelkom die aanvaarding van die fiskale raamwerk# Minister De Lille sê die veiligheid van internasionale besoekers is ‘n nasionale prioriteit# En die Brasiliaanse president beskuldig Israel van volksmoord met voorbedagte rade Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 6 June 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The Government welcomes the adoption of the fiscal framework# Minister De Lille says the safety of international visitors is a national priority # And the Brazilian president accuses Israel of premeditated genocide Stay tuned to ………. Your next bulletin is at […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 06 Junie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Health Funders Association het ‘n alternatiewe model vir Nasionale Gesondheidsversekering voorgestel. Die vereniging sê dit is ‘n vinniger, bekostigbare en minder gevaarlike roete om universele gesondheidsdekking te bereik. Die koerant skryf die vereniging het vroeër die week regstappe […]
The headlines of the leading newspapers on 06 June 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the Health Funders Association has proposed an alternative model for National Health Insurance. The association says it is a faster, more affordable, and less risky route to achieving universal health coverage. The paper writes the association took legal action against […]
BULLETIN 6 Junie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa wil hê minister Nkabane moet rekenskap gee van haar gedrag# Minister Steenhuisen stel sy visie vir landbou bekend# En tennis: Kgothatso Montjane en Donald Ramphadi haal die eindronde van die Franse Ope # President Cyril Ramaphosa het die minister van Hoër […]