BULLETIN 6 June 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Paul Mashatile pledges a wider roll-out of the clean-up campaign beyond Johannesburg# The Transport Ministry calls an urgent meeting with the RAF board over CEO’s suspension# And Roadrunning: Tete Dijana aims for a hat-trick at the Comrades marathon # Deputy president Paul […]
BULLETIN 6 Junie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # NUMSA waarsku arbeidskrisis sal vererger indien Goodyear-aanleg sluit# Ramaphosa vier Jeugmaand met besoeke aan inisiatiewe vir jeugindiensneming# En, bek-en-klouseer-entstof ter waarde van 72-miljoen-rand word teen middel Junie in SA verwag # Die metaalwerkersvakbond NUMSA sê die Oos-Kaap staar ‘n groeiende arbeidskrisis in die […]
BULLETIN 6 June 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Numsa warns of a deepening job crisis as Goodyear SA closes a manufacturing plant# President Ramaphosa is to mark Youth Month with visits to youth employment initiative sites# And Rugby: Three Bok Women debutants are to start in the Rugby Africa Women’s […]
BULLETIN 6 Junie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # SANTACO veroordeel die dodelike skietery by die Mfuleni-taxistaanplek# Minister Tolashe belowe om Maatskaplike Ontwikkeling onder die regering van nasionale eenheid te stabiliseer# En, Netanyahu erken dat Israel ’n gewapende groep in Gaza steun # Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad in die Wes-Kaap het vandag […]
BULLETIN 6 June 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # SANTACO condemns the deadly Mfuleni taxi rank shooting# Minister Tolashe pledges to stabilise Social Development under the government of national unity# And Netanyahu admits that Israel is supporting an armed group in Gaza # The South African National Taxi Council in the […]
BULLETIN 6 Junie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Kaapstad op ‘n hoë gereedheidsgrondslag te midde van weerwaarskuwings# Die VF Plus in Gauteng se regering moet meer doen om bye te beskerm # En, ‘n sonkragmaatskappy sê politieke teenstrydighede hou SA se sonkrag-potensiaal terug # Kaapstad se Ramprisikobestuursentrum het stadsdepartemente op ‘n hoë […]
BULLETIN 6 June 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Cape Town is on alert as severe weather warnings are issued# The FF Plus in Gauteng says government should do more to protect bees# And a solar power company says South Africa’s solar power industry held back by inconsistent regulations # Cape […]
BULLETIN 6 Junie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die staatsdiensvakbond is bekommerd dat die regering en staatsinstellings miljoene rand aan spookwerkers betaal# Gauteng Gemeenskapsveiligheid verwelkom ‘n afname in misdaad, maar ontvoerings bly ‘n ernstige bekommernis# En, tennis: groot name vandag in die halfeindstryde van die Franse Ope in aksie # Die […]
BULLETIN 6 June 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The PSA is concerned that government and parastatals are paying millions of rands to ghost employees# Gauteng Community Safety welcomes the crime drop but kidnappings remain a deep concern# And tennis: Big guns are in action today in the men’s semifinals at […]
BULLETIN 6 Junie 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Drie Kaapstadse restaurante het die 2025-lys van die wêreld se 100 beste restaurante gehaal. Die lys word deur S.Pellegrino en Acqua Panna geborg en bevat van die mees gesogte eetplekke in die wêreld. La Colombe by die Silvermist-wynlandgoed wat die sesde keer op die lys […]