BULLETIN 7 June 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # President Ramaphosa says the Black Business Council remains a foremost voice for transformation# Communities are urged to use safe heating devices# And roadrunning: Everything is ready for tomorrow’s 98th Comrades # President Cyril Ramaphosa says the Black Business Council remains one of […]
BULLETIN 7 Junie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Accountability Now vra dat die Nasionale Vervolgingsgesag hervorm moet word# Eskom voeg ekstra megawatt by vir die koue week wat voorlê# En Donald Trump wil sy Tesla verkoop # Paul Hoffman van Accountability Now sê die Nasionale Vervolgingsgesag het gebrekkige vaardighede in die […]
BULLETIN 7 June 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Accountability Now calls for reform at the National Prosecuting Authority# Eskom is adding extra megawatts ahead of a cold week# And Donald Trump is considering selling his Tesla # Accountability Now’s Paul Hoffman says the National Prosecuting Authority lacks some skill in […]
BULLETIN 7 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Eskom sê die kragnetwerk is bestendig maar onder druk# Action Society eis die onmiddellike verwydering van polisiebeamptes wat misdade gepleeg het# En Oscar Pistorius keer terug tot sport by die Ysterman-kompetisie in Durban # Eskom sê die kragnetwerk is steeds bestendig en veerkragtig. […]
BULLETIN 7 June 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Eskom says the power system is stable but constrained# Action Society demands the immediate removal of police officers who committed crimes# And Oscar Pistorius makes a sporting return at the Ironman competition in Durban # Eskom says the power system remains stable […]
BULLETIN 7 Junie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Voormalige Suid-Afrikaanse diplomaat sê die Trump-Musk-rusie was onvermydelik# Onwettige Starlink-dienste in Suid-Afrika is opgeskort# En Tennis: Dis Alcaraz teen Sinner in die eindstryd van die Franse Ope # Die voormalige diplomaat Kingsley Makhubela sê die rusie tussen die Amerikaanse president Donald Trump […]
BULLETIN 7 June 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # A former South African diplomat says the Trump-Musk fallout was inevitable# Illegal Starlink services are suspended in South Africa# And Tennis: It’s Alcaraz against Sinner in the French Open final # Former diplomat Kingsley Mkhubela says the fallout between US president Donald […]
BULLETIN 7 Junie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # John Steenhuisen herhaal die belangrikheid van ekonomiese groei# Shamila Batohi bevestig planne om weer aansoek te doen vir die uitlewering van die Guptas# En Nederland sal op 29 Oktober ’n blitsverkiesing hou nadat die regering ineengestort het # Die DA-leier en minister van […]
BULLETIN 7 June 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # John Steenhuisen reiterates the importance of economic growth# Shamila Batohi confirms plans to reapply for the extradition of the Guptas# And the Netherlands will hold snap elections on 29 October after the government collapsed # The DA leader and Agriculture minister John […]
BULLETIN 6 Junie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Mashatile belowe die Johannesburgse skoonmaakveldtog sal landwyd uitgebrei word # Die vervoer-ministerie belê ‘n dringende vergadering met die Padongelukkefonds na die skorsing van die uitvoerende hoof# En boere word versoek om vee te beskerm voor uiterste winter-temperature # Adjunkpresident Paul Mashatile sê die Clean […]