BULLETIN 9 Junie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Cyril Ramaphosa sê hervorming is ‘n noodsaaklikheid en nie ‘n guns nie# Minister Mchunu onttrek die geadverteerde pos vir ‘n nuwe hoof van die Valke# Los Angeles se middestad word tot onwettige bymekaarkomplek verklaar terwyl immigrasie-klopjagte voortduur# En krieket: Aiden Markram sê hy’s […]
BULLETIN 9 June 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Mchunu withdraws the advertisement for a new Hawks head# A police sergeant is arrested in connection with the kidnapping of a teenager# And the US and China are going to meet for a new round of trade talks # Police minister […]
BULLETIN 9 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Mchunu onttrek die advertensie vir ‘n nuwe Valke-hoof# ‘n Polisiesersant is gearresteer in verband met die ontvoering van ‘n tiener# En die VSA en China gaan vergader vir ‘n nuwe ronde handelssamesprekings # Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het ‘n advertensie […]
BULLETIN 9 Junie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Mchunu onttrek die advertensie vir ‘n nuwe Valke-hoof# ‘n Polisiesersant is gearresteer in verband met die ontvoering van ‘n tiener# En die VSA en China gaan vergader vir ‘n nuwe ronde handelssamesprekings Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 9 June 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Mchunu withdraws the advertisement for a new Hawks head# A police sergeant is arrested in connection with the kidnapping of a teenager# And the US and China are going to meet for a new round of trade talks Stay tuned […]
BULLETIN 9 Junie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Parlement is bekommerd oor StatsSA se hoë personeelomset# Israelse soldate het aan boord gegaan van die hulpskip op pad na Gaza met Greta Thunberg aan boord# En gholf: Samuel Simpson wen die Mopani Zambia Ope # Die Parlement se portefeuljekomitee oor Beplanning, […]
BULLETIN 9 June 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Parliament is concerned by StatsSA’s high staff turnover# Israeli troops have boarded the Gaza-bound aid ship carrying Greta Thunberg# And golf: Samuel Simpson wins the Mopani Zambia Open # Parliament’s portfolio committee on Planning, Monitoring, and Evaluation has expressed concern about financial […]
BULLETIN 9 Junie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Parlement is bekommerd oor StatsSA se hoë personeelomset# Israelse soldate het aan boord gegaan van die hulpskip op pad na Gaza met Greta Thunberg aan boord# En gholf: Samuel Simpson wen die Mopani Zambia Ope Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg […]
BULLETIN 9 June 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Parliament is concerned by StatsSA’s high staff turnover# Israeli troops have boarded the Gaza-bound aid ship carrying Greta Thunberg# And golf: Samuel Simpson wins the Mopani Zambia Open Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 9 Junie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Kubayi sê advokaat Batohi het teruggekrabbel oor haar bewerings oor infiltrering# AfriForum dagvaar die Stad Tshwane oor die nuwe skoonmaakheffing# En tennis: Alcaraz klop Sinner en seëvier in die Franse Ope # Die nasionale direkteur van Openbare Vervolgings, Shamila Batohi, het teruggekrabbel […]