BULLETIN 9 Junie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister McKenzie versnel die repatriasie van voorouers en bannelinge# Minister Nkabane beloof om UNISA se integriteit te handhaaf te midde van kommer oor beheer en bestuur# En ‘n 74-jarige atleet voltooi sy 50ste Comrades # Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton […]
BULLETIN 9 June 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister McKenzie accelerates ancestral and exile repatriations# US immigration protests spill over to San Francisco# And soccer: Sundowns jet off to the US for the Club World Cup # Sports, Arts and Culture minister Gayton McKenzie says repatriating the remains of anti-apartheid […]
BULLETIN 9 Junie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister McKenzie versnel die repatriasie van voorouers en bannelinge# Die DA sê onderwysertekorte beroof Gautengse leerders van tegnologie-vaardighede# En Amerikaanse immigrasie-versetoptrede versprei na San Francisco # Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê die repatriasie van die oorskot van anti-apartheidshelde […]
BULLETIN 9 June 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # KwaZulu-Natal is on high alert as level four damaging winds and level two thunderstorms are expected# US immigration protests spill over to San Francisco# And tennis: Draper and Paul make strides in the world rankings after the French Open # KwaZulu-Natal residents […]
BULLETIN 9 Junie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # KwaZulu-Natal is op hoë gereedheidsgrondslag vir wind en donderstorms# Die polisie ondersoek die omstandighede rondom die verdwyning van ‘n Comrades-atleet# En die onluste oor immigrasie-klopjagte brei uit na San Francisco # Inwoners van KwaZulu-Natal is versoek om waaksaam te bly met skadelike wind, […]
BULLETIN 9 June 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # KwaZulu-Natal police are probing the disappearance of Comrades runner Moira Harding# A search is underway for a missing light aircraft over Ladysmith in KZN# And rugby: Former All Blacks captain Stu Wilson has died # KwaZulu-Natal Police are currently investigating circumstances around […]
BULLETIN 9 Junie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die polisie ondersoek die verdwyning van die Comrades-atleet Moira Harding# Die soektog duur voort oor Ladysmith in KwaZulu-Natal om ‘n vermiste vliegtuig op te spoor# En die Lootsbergpas in die Oos-Kaap is vir verkeer gesluit weens digte sneeu # Die KwaZulu-Natalse polisie stel […]
BULLETIN 9 Junie 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Twaalf jong Suid-Afrikaners het Forbes se Afrika 30-onder-30-lys vir vanjaar gehaal. Hulle word vereer vir hul vernuwing, veerkragtigheid en leierskap in verskeie sektore, insluitend gesondheidsorg, onderwys, sport en musiek. Van hulle is die uitvoerende hoof van Quantumed, Avian Bell, die Springbok-ster Sacha Feinberg-Mngomezulu, […]
BULLETIN 9 June 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Dion George, has reiterated his department’s commitment to shark conservation and bather safety. This follows the death of a tagged great white shark in a drumline off the coast of Margate, KwaZulu-Natal, last month. The department’s spokesperson, Thobile […]
BULLETIN 9 Junie 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê haaibewaring en swemmerveiligheid is steeds belangrik. Dit volg na die dood van ‘n gemerkte grootwithaai in ‘n geankerde aashoek langs die kus van Margate, KwaZulu-Natal, verlede maand. Die departement se woordvoerder, Thobile Zulu-Molobi, […]