BULLETIN 10 June 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The World Bank approves a 26.5-billion-rand infrastructure loan# The MK Party rejects Helen Zille’s intention to run for Joburg mayor# And the Gaza-bound aid ship is towed to an Israeli port Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 10 June 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Motsoaledi says the G20 Health Working Group will focus on pandemic preparedness# Seven-hundred US Marines are deployed in Los Angeles# And athletics: Marione Fourie and Benjamin Richardson impress at the Continental Tour Gold meeting # Health minister Aaron Motsoaledi is set to […]
BULLETIN 10 Junie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Motsoaledi sê die G20-gesondheidswerkgroep sal fokus op pandemievoorbereiding# Sewehonderd Amerikaanse vlootsoldate is in Los Angeles ontplooi# En atletiek: Marione Fourie en Benjamin Richardson beïndruk by die Continental Tour Gold-byeenkoms # Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, lewer vandag die hoofrede by die […]
BULLETIN 10 Junie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Motsoaledi sê die G20-gesondheidswerkgroep sal fokus op pandemievoorbereiding# Sewehonderd Amerikaanse vlootsoldate is in Los Angeles ontplooi# En atletiek: Marione Fourie en Benjamin Richardson beïndruk by die Continental Tour Gold-byeenkoms Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 10 June 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Motsoaledi says the G20 Health Working Group will focus on pandemic preparedness# Seven-hundred US Marines are deployed in Los Angeles# And athletics: Marione Fourie and Benjamin Richardson impress at the Continental Tour Gold meeting Stay tuned to ………. Your next […]
BULLETIN 10 Junie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Parlement sê die finansiële en bestuurskrisis in munisipaliteite verdiep# AfriForum kritiseer die SABC vir swak beplanning met die verandering van Afrikaanse nuustye# En NAVO benodig ‘n 400-persent toename in lug- en missielverdediging # Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor Samewerkende Regering […]
BULLETIN 10 June 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Parliament says the financial and governance crisis within municipalities is deepening# AfriForum criticises the SABC for poor planning in the changing of Afrikaans news times# And NATO needs a 400-percent increase in air and missile defence # The chairperson of Parliament’s portfolio […]
BULLETIN 10 Junie 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Parlement sê die finansiële- en bestuurskrisis in munisipaliteite verdiep# AfriForum kritiseer die SABC vir swak beplanning met die verandering van Afrikaanse nuustye# En NAVO benodig ‘n 400-persent toename in lug- en missielverdediging Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 10 June 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Parliament says the financial and governance crisis within municipalities is deepening# AfriForum criticises the SABC for poor planning in the changing of Afrikaans news times# And NATO needs a 400-percent increase in air and missile defence Stay tuned to ………. Your […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 10 Junie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die minister van Minerale en Petroleumbronne, Gwede Mantashe het gister in die Johannesburgse Hooggeregshof aansoek gedoen dat ‘n deel van regter Raymond Zondo se staatskapingsverslag geskrap moet word. Die verslag beveel aan dat hy vir korrupsie ondersoek moet word. […]