BULLETIN 10 Junie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê president Ramaphosa bedryf vals transformasie# Die Wêreldbank se infrastruktuurlening sal help in die energie- en die vragvervoer-sektor# Voorspraakgroepe dagvaar Operasie Dudula en die regering oor xenofobie# En die Atoomenergie-agentskap waarsku ‘n Israelse aanval op Iran kan Teheran noop om […]
BULLETIN 10 June 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The World Bank approves a 26.5-billion-rand infrastructure loan# The MK Party rejects Helen Zille’s intention to run for Joburg mayor# And the Gaza-bound aid ship is towed to an Israeli port # Finance minister Enoch Godongwana says South Africa’s ongoing partnership with […]
BULLETIN 10 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Wêreldbank keur ‘n infrastruktuurlening van 26,5-miljard-rand goed# Die MK-party verwerp Helen Zille se voorneme om as burgemeester van Johannesburg te staan# En die hulpvaartuig op pad na Gaza word na ‘n Israelse hawe gesleep # Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê […]
BULLETIN 10 Junie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Wêreldbank keur ‘n infrastruktuurlening van 26,5-miljard-rand goed# Die MK-party verwerp Helen Zille se voorneme om as burgemeester van Johannesburg te staan# En die hulpvaartuig op pad na Gaza word na ‘n Israelse hawe gesleep Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om […]
BULLETIN 10 June 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The World Bank approves a 26.5-billion-rand infrastructure loan# The MK Party rejects Helen Zille’s intention to run for Joburg mayor# And the Gaza-bound aid ship is towed to an Israeli port Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 10 June 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Motsoaledi says the G20 Health Working Group will focus on pandemic preparedness# Seven-hundred US Marines are deployed in Los Angeles# And athletics: Marione Fourie and Benjamin Richardson impress at the Continental Tour Gold meeting # Health minister Aaron Motsoaledi is set to […]
BULLETIN 10 Junie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Motsoaledi sê die G20-gesondheidswerkgroep sal fokus op pandemievoorbereiding# Sewehonderd Amerikaanse vlootsoldate is in Los Angeles ontplooi# En atletiek: Marione Fourie en Benjamin Richardson beïndruk by die Continental Tour Gold-byeenkoms # Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, lewer vandag die hoofrede by die […]
BULLETIN 10 Junie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Motsoaledi sê die G20-gesondheidswerkgroep sal fokus op pandemievoorbereiding# Sewehonderd Amerikaanse vlootsoldate is in Los Angeles ontplooi# En atletiek: Marione Fourie en Benjamin Richardson beïndruk by die Continental Tour Gold-byeenkoms Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 10 June 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Motsoaledi says the G20 Health Working Group will focus on pandemic preparedness# Seven-hundred US Marines are deployed in Los Angeles# And athletics: Marione Fourie and Benjamin Richardson impress at the Continental Tour Gold meeting Stay tuned to ………. Your next […]
BULLETIN 10 Junie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Parlement sê die finansiële en bestuurskrisis in munisipaliteite verdiep# AfriForum kritiseer die SABC vir swak beplanning met die verandering van Afrikaanse nuustye# En NAVO benodig ‘n 400-persent toename in lug- en missielverdediging # Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor Samewerkende Regering […]