BULLETIN 11 Junie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die EFF verwerp die persone wat aangestel is om die Nasionale Dialoog te lei,# Die dodetal weens die oorstromings in die Oos-Kaap styg tot nege# En die Europese Unie verhoog druk op Rusland met ‘n 18de sanksiepakket # Die EFF sê hy verwerp […]
BULLETIN 11 Junie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die EFF verwerp die persone wat aangestel is om die Nasionale Dialoog te lei# Die GOOD-party sê die instelling van die dialoog is lank reeds agterstallig# Die dodetal weens die oorstromings in die Oos-Kaap styg tot nege# En die Europese Unie verhoog druk op […]
BULLETIN 11 June 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The EFF rejects the people appointed to guide the National Dialogue# The GOOD Party says the launch of the dialogue is long overdue # The death toll from the floods in the Eastern Cape has risen to nine# And the European […]
BULLETIN 11 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die ANC sê die Nasionale Dialoog sal help om eenheid te vorm en vertroue te herbou# Die DA dring aan op die modernisering van Suid-Afrika se elektrisiteitsnetwerk# En die burgemeester van Los Angeles kondig ‘n noodtoestand af en stel ‘n aandklokreël in # […]
BULLETIN 11 June 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The ANC says the National Dialogue will help forge unity and rebuild trust# The DA is pushing for the modernisation of South Africa’s electricity grid# And the Los Angeles mayor declares an emergency and issues a curfew # The ANC says the […]
BULLETIN 11 Junie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die ANC sê die Nasionale Dialoog sal help om eenheid te vorm en vertroue te herbou# Die DA dring aan op die modernisering van Suid-Afrika se elektrisiteitsnetwerk# En die burgemeester van Los Angeles kondig ‘n noodtoestand af en stel ‘n aandklokreël in Bly ingeskakel […]
BULLETIN 11 June 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The ANC says the National Dialogue will help forge unity and rebuild trust# The DA is pushing for the modernisation of South Africa’s electricity grid # And the Los Angeles mayor declares an emergency and issues a curfew Stay tuned to […]
BULLETIN 11 June 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # President Ramaphosa appoints a 32-member group to guide the National Dialogue# The EFF says the dialogue is a meaningless publicity stunt# And the Austria school shooting death toll climbs to 11 # President Cyril Ramaphosa says there is broad agreement that, given […]
Bulletin Opskrifte BULLETIN 11 Junie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa stel ‘n groep van 32 aan om die Nasionale Dialoog te lei,# Die EFF sê die dialoog is ‘n betekenislose publisiteitsfoefie# En die dodetal in die Oostenrykse skoolskietery styg tot 11 # President Cyril Ramaphosa sê daar is breë […]
BULLETIN 11 Junie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa stel ‘n groep van 32 aan om die Nasionale Dialoog te lei# Die EFF sê die dialoog is ‘n betekenislose publisiteitsfoefie# En die dodetal van die Oostenrykse skoolskietery styg tot 11 Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………