BULLETIN 12 June 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The government is concerned by the sanctions on judges of the International Criminal Court# Parliament is concerned by Correctional Service’s 1.4-billion-rand over-expenditure# And cricket: the West Indies Women beat South Africa in their first ODI Stay tuned to ………. Your next […]
BULLETIN 12 Junie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA sê die aanvaarding van die fiskale raamwerk moet gevolg word deur dapper hervormings# Donald Trump ondersteun die VSA-China-handelsooreenkoms# En rugby: Die Bok-vroue behaal hul tweede agtereenvolgende oorwinning in die Afrika-vrouebeker # Die DA sê die aanvaarding van die 2025 fiskale raamwerk […]
BULLETIN 12 June 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The DA says the adoption of the fiscal framework must be followed by bold reforms# Donald Trump endorses the US-China trade deal# And rugby: The Bok Women record their second consecutive victory at the Africa Women’s Cup # The DA says the […]
BULLETIN 12 Junie 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA sê die aanvaarding van die fiskale raamwerk moet gevolg word deur dapper hervormings# Donald Trump ondersteun die VSA-China-handelsooreenkoms# En rugby: Die Bok-vroue behaal hul tweede agtereenvolgende oorwinning in die Afrika-vrouebeker Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 12 June 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The DA says the adoption of the fiscal framework must be followed by bold reforms# Donald Trump endorses the US-China trade deal# And rugby: The Bok Women record their second consecutive victory at the Africa Women’s Cup Stay tuned to ………. […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 12 Junie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig ‘n jaar na die instelling van die regering van nasionale eenheid pluk die land steeds die vrugte. Die aandelebeurs handhaaf steeds ‘n sterk momentum ten spyte van terugslae. Die koerant skryf die JSE se alle-aandele-indeks het gister ‘n rekordhoogtepunt […]
The headlines of the leading newspapers on 12 June 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports a year after the establishment of the government of national unity, the country is still reaping the benefits. The stock exchange is still maintaining a strong momentum despite setbacks. The paper writes the JSE’s all-share index reached a record high […]
BULLETIN 12 Junie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die minister van Finansies sê die sukses van die begroting hang af van doeltreffende uitvoering# Blade Nzimande sê die Nasionale Dialoog moet besin oor die foute van die verlede# En die medestigter van The Beach Boys, Brian Wilson, is oorlede # Die minister […]
BULLETIN 12 June 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Finance minister says the success of the budget depends on efficient implementation# Blade Nzimande says the National Dialogue must reflect on past mistakes# And the co-founder of The Beach Boys, Brian Wilson, has died # Finance minister Enoch Godongwana says the […]
BULLETIN 12 Junie 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die minister van Finansies sê die sukses van die begroting hang af van doeltreffende uitvoering# Blade Nzimande sê die Nasionale Dialoog moet besin oor die foute van die verlede# En die medestigter van The Beach Boys, Brian Wilson, is oorlede Bly ingeskakel op ………. […]