BULLETIN 12 Junie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Mashatile beantwoord vandag vrae in die Parlement oor onder meer MIV/Vigs en watertekorte# Die DA sê die tekort aan werktuigkundiges in die polisie vertraag misdaadreaksie in Gauteng# En ‘n VN-verslag toon hoë ongevalle onder Oekraïnse burgerlikes duur voort # Adjunkpresident Paul Mashatile beantwoord […]
BULLETIN 12 June 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Deputy president Paul Mashatile is set to respond to questions in Parliament today# ActionSA is engaging with citizens ahead of the government of national unity’s first anniversary# A United Nations report shows the trend of high civilian deaths in Ukraine is […]
BULLETIN 12 Junie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Adjunkpresident Paul Mashatile beantwoord vandag vrae in die Parlement # ActionSA vergader vandag met landsburgers voor die eerste herdenking van die regering van nasionale eenheid# ‘n Verslag van die Verenigde Nasies toon burgerlike ongevalle in Oekraïne styg steeds # En sokker: Mexiko werk inderhaas om die […]
BULLETIN 12 June 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The first group of soldiers in the DRC is returning home on Friday# SADTU mourns the tragic loss of learners in the Eastern Cape floods# And the US recalls all non-essential staff in the Middle East # The South African National Defence […]
BULLETIN 12 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die eerste groep soldate in die DRK keer Vrydag terug huis toe# SADOU betreur die tragiese verlies van leerders in die Oos-Kaapse oorstromings# En Amerika herroep alle nie-noodsaaklike personeel in die Midde-Ooste # Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sê die eerste groep soldate, wat […]
BULLETIN 12 Junie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die eerste groep soldate in die DRK keer Vrydag terug huis toe# SADOU betreur die tragiese verlies van leerders in die Oos-Kaapse oorstromings# En Amerika herroep alle nie-noodsaaklike personeel in die Midde-Ooste Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 12 June 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The first group of soldiers in the DRC is returning home on Friday# SADTU mourns the tragic loss of learners in the Eastern Cape floods# And the US recalls all non-essential staff in the Middle East Stay tuned to ………. Your […]
BULLETIN 12 Junie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering is bekommerd oor die sanksies teen regters van die Internasionale Strafhof# Die Parlement is bekommerd oor Korrektiewe Dienste se oorbesteding van 1,4-miljard-rand# En krieket: die Wes-Indiese Vroue klop Suid-Afrika in hul eerste eendagwedstryd # Die Suid-Afrikaanse regering sê hy is bekommerd […]
BULLETIN 12 June 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The government is concerned by the sanctions on judges of the International Criminal Court# Parliament is concerned by Correctional Service’s 1.4-billion-rand over-expenditure# And cricket: the West Indies Women beat South Africa in their first ODI # The South African government says it […]
BULLETIN 12 Junie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die regering is bekommerd oor die sanksies teen regters van die Internasionale Strafhof# Die Parlement is bekommerd oor Korrektiewe Dienste se oorbesteding van 1,4-miljard-rand# En krieket: die Wes-Indiese Vroue klop Suid-Afrika in hul eerste eendagwedstryd Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om […]